Designer Apartment in Trendy De Waterkant
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 34 Prestwich Street, 217 Sovereign Quay, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Designer Apartment in Trendy De Waterkant is in Sovereign Quay in De Waterkant in Kaapstad geleë en bied gehalte-verblyf vir 'n klein gesin of groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, strande, doendinge en besienswaardighede.
Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en het slaapplek vir 4 gaste. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër.
Die sitkamer het 'n gemaklike, L-vormige rusbank en 'n TV met DStv. Gaste kan ook van die gratis WiFi gebruik maak.
Die sitkamer lei na 'n balkon met 'n uitstekende uitsig oor die stad.
Stap na die beste restaurante, markte en winkelsentrums vanaf die hartjie van De Waterkant, of ry luilekker na Kaappunt, Tafelberg, Kirstenbosch Tuine en nog baie ander besienswaardighede.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Burger Geverifieer
Eiendomme 21
Resensies 104
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 34 Prestwich Street, 217 Sovereign Quay, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
- Gaste dink Designer Apartment in Trendy De Waterkant het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 34 Prestwich Street, 217 Sovereign Quay, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang