Designer Living at The WEX
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 85 Albert Road, 733, Cape Town, 7915, Wes-Kaap
- Vanaf R745 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Designer Living by The WEX bied selfsorgverblyf, ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers.
Die ruim woonstel bied slaapplek vir 2 gaste in 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea sluit 'n volledig toegeruste kombuis in met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar. Langs die kombuis is 'n eetkamertafel met 4 sitplekke en 'n sitarea met 'n gemaklike L-vormige rusbank en 'n muurgemonteerde TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot die gedeelde swembad, gimnasium en veilige parkering dwarsdeur hul verblyf. Die Distrik Ses Museum is 2.4 km weg, terwyl die V&A Waterfront slegs 3.5 km van die eiendom af is.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4/5
Soughted Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 100+
Resensies 31
Op LekkeSlaap 6 maande
Ligging
- 85 Albert Road, 733, Cape Town, 7915, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 85 Albert Road, 733, Cape Town, 7915, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang