Successfully reported

DeSkaap

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 53 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Chanel S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Gorgeous property with stunning views. What a wonderful stay! Jan Frederick unit was perfect for us. Especially loved the large braai area and the wrap-around strip. Jolanda was really great at communicating all details from booking to check-out. Will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marie-tinka O
1 nag
5.0
Sep 2025

Rustig, mooi, skoon en netjies, pragtige uitsig, oulike wandelpaadjies. Lieflike plekkie - rustig, netjies, skoon. Baie aangename gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heather K
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

A very pleasant stay. Very nice cottage in a lovely setting - a working sheep farm. Well equipped and neat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frits V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2025

My verblyf was fantasties - beste verblyf in die Overberg. Ek het heerlik gebly! 'n Keurig en ten volle ingerigte woonstel met 'n pragtige uitsig! Dis doodstil saans - en goed vir die siel. Dis op 'n plaas, nie ver van die hoofpad af nie. 'n Wonderlike gasvrou en regte plattelandse gasvryheid. Ek bly definitief weer daar!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renée B
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Good honest country living. Yolanda was a wonderful, charming and gracious host. We had unexpected loadshedding and she popped by to ensure I had enough paraffin in my lamps. The cleaner was super helpful and gracious as well. The view was spectacular. A full dam to service the animals and unending mountain views. Just what a city girl needed. Peace and quiet, just the wonderful noises from the sheep, ducks, frogs and birds. I loved every minute of my stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Seugnet E
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Beautiful views, comfortable beds and a great place to relax. What a wonderful stay on the farm. A beautiful view with wide open space, comfortable beds and a place that feels like home. We spent most of our time on the 'stoep'. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Camenita A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Absolutely lovely. The night was peacefully great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annemie G F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Rustige atmosfeer. Ons het baie lekker gebly, rustige atmosfeer en baie netjiese verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ralton D
1 nag Saam met vriende
4.0
Aug 2025

Wonderful stay, beautiful area. We really enjoyed our stay and would recommend it to our friends.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ilze V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Rustig, gasvry, pragtig. Wat 'n pragtige plek! Ons het die rustigheid van De Skaap vreeslik geniet. Ons kinders het in die dam geswem en selfs probeer vis vang. Die huis is pragtig en daar is baie aandag gegee aan ekstra's soos vars blomme in vertrekke en sjokolades op die beddens. Jolanda was ongelooflik hulpvaardig en gasvry. Sal beslis De Skaap aanbeveel .

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jolanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 53

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf R750
R 750 R 675
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R750
R 750 R 675
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
R 750 R 675
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sandfontein Farm R316, Napier, 7270, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb743030be3bb1560292ae56507f175a954012ecdb79c9bfcf41e945cb889a43071186c98b65a6d4888c0d2b345302358b131?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R675 per nag (plek vir 2) 53 5 1 5 Sandfontein Farm R316 Napier 7270 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.452041533049 19.842051565647
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang