Successfully reported
+13

Despatch Apartment

Selfsorg
Naweekaanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf tussen Vrydag en Sondag (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 26 Sep 2025 tot 30 Nov 2025.

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 55 Main Street, Despatch, 6220, Oos-Kaap
  • Vanaf R535 R482 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Despatch Apartment is op die eerste verdieping van 'n woonstelgebou in Despatch, 'n klein dorpie tussen Kariega (Uitenhage) en Gqeberha (Port Elizabeth) geleë. Dit is ook naby Perseverance wat 'n spoorwegstop naby baie fabrieke is.

Dié woonstel bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n stapelbed en enkelbed in die leefarea. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, eenplaatstoof, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Gratis WiFi is beskikbaar. Parkeerplek is op die perseel voor die woonstel en oorkant die straat beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

3.3/ 5

Gebaseer op 4 resensies


Netheid
2.5
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.0
Diens
2.5
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.9/5

Delmarie Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 158

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • 55 Main Street, Despatch, 6220, Oos-Kaap
  • Gaste dink Despatch Apartment het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R535
R 535 R 482
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R535
R 535 R 482
per nag, vir 2 mense
Vanaf R535
R 535 R 482
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 55 Main Street, Despatch, 6220, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd6df8af9e7533006900125dd0cce634c109c0a3bdb7f32adac0bf16917249b96803c9425fb5f163f0dd365b82b409ce822ae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R535 nouVanaf R482 per nag, vir 2 mense 4 5 1 4 55 Main Street Despatch 6220 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 09:00 -33.8002247 25.4708258

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang