Despatch Apartment
Kry 10% af vir verblyf tussen Vrydag en Sondag (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 26 Sep 2025 tot 30 Nov 2025.
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 55 Main Street, Despatch, 6220, Oos-Kaap
-
Vanaf
R535R482 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Despatch Apartment is op die eerste verdieping van 'n woonstelgebou in Despatch geleë, 'n klein dorpie tussen Kariega (Uitenhage) en Gqeberha (Port Elizabeth). Dit is ook naby Perseverance, 'n spoorwegstop naby waar baie fabrieke geleë is.
Despatch Apartment 6 het slaapplek vir tot 5 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en daar is 'n stapelbed en 'n enkelbed in die leefarea. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, eenplaatstoof, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe.
Gratis WiFi is ook beskikbaar. Parkeerplek van die straat af word voor die woonstelgebou en oorkant die straat voorsien.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.9/5
Delmarie Geverifieer
Eiendomme 9
Resensies 158
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- 55 Main Street, Despatch, 6220, Oos-Kaap
- Gaste dink Despatch Apartment het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 55 Main Street, Despatch, 6220, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang