Successfully reported
+8

DeTuin Accommodation

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 79 De Tuin Crescent, De Tuin, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

DeTuin Accommodation is 'n lieflike bachelorwoonstel met 'n aparte ingang op die eienaar se eiendom wat ideaal geleë is in De Tuin, Brackenfell. Dit kan 'n ideale opsie wees vir óf sakereisigers óf diegene wat moontlik by Cape Gate Mediclinic moet wees, aangesien dit naby is.

Dié woonstel met lugversorging het slaapplek vir 2 gaste op 'n slag en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Dit is ingerig met 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. 'n Stort, wasbak en toilet is in die en suite-badkamer beskikbaar.

Boonop het hierdie eenheid baie kasspasie vir gaste se bagasie asook 'n koffiestasie wat toegerus is met 'n mikrogolfoond, yskassie, ketel, eetgerei en breekware. Dié eenheid het ook 'n lessenaar, gratis WiFi en 'n TV met stromingsdienste vir vermaak.

Gaste kry veilige parkeerplek reg voor die woonstel. Die ligging van hierdie eiendom is naby al die groot winkels, skole, banke en restaurante.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Lugversorging

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Hansie S
Besigheidsreis
5.0
Sakereis na die Weskaap. Altyd lekker om daar te bly, baie goed geleë en stil omgewing.
Okt 2025
Maryna V
5.0
Stunning place - Highly recommend. I had a wonderful stay! The accommodation was clean, comfortable, and exactly as described. The host...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Johan E
Saam met lewensmaat
5.0
Alles wat nodig is vir 'n lekker naweek. Lekker gebly soos altyd. Baie dankie.
Sep 2025
Alishia R
Saam met lewensmaat
5.0
Gemaklik, skoon en word hoogs aanbeveel. Baie netjiese en moderne verblyf. Was 'n plesier om daar te bly en sal dit vir seker aanbeveel.
Jun 2025
Braam & Antoinette L
Saam met lewensmaat
5.0
Meer as net gasvry. Baie lekker gebly. Baie gasvry, meer ontvang as wat ons verwag het. Sal dadelik weer daar kom bly. Baie dankbaar. Voel soos famili...
Sien meer
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Riaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 79 De Tuin Crescent, De Tuin, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
  • Gaste dink DeTuin Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 79 De Tuin Crescent, De Tuin, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0054b4faf49069e7cec2bf088ce213335b6d4096d6fcad589fe840bb1484a3b86c79ee2483f16ba07a8aea0fb6b271071c0a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 29 5 1 5 79 De Tuin Crescent De Tuin 7560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.858527048697 18.692502559525

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang