Successfully reported
+18

Deux Frères Luxury Villas

B&B
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R44 Klapmuts Road, Le Present, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 640 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Deux Frères Luxury Villas is 'n boetiekwingerd in die Simonsberg-voorheuwels op die Stellenbosch-wynroete, en gerieflike verblyf word gebied in 2 smaakvol versierde villawoonstelle met uitsigte oor die tuin na die wingerde daarbuite.

Elke villa het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaapkamer en -sitkamer, 'n en suite-badkamer en 'n warm- en kouedrankstasie. Gratis WiFi is beskikbaar in elke villa.

Elke villa het 'n groot konservatorium of sonkamer met 'n versameling plante, leesstof en 'n kaggel vir daardie winteraande. Ontbyt is ingesluit en aandete is op versoek beskikbaar.

Die villa's deel toegang tot 'n privaat swembadarea met gemaklike ligstoele en 'n groot grasperk.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Ligging

  • R44 Klapmuts Road, Le Present, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 5 640
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 640
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 5 640
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R44 Klapmuts Road, Le Present, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4d4e9e9df63696cee328d31a29595ff7cc00b920479cda490f8e335e8c6b8dbaabea8a559e73f8ee6dd1d3751bba9f125c69?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 640 per nag (plek vir 2) R44 Klapmuts Road Le Present 7599 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.880862483309 18.845565
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang