Devonview Olive Cottage
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 28 Blumberg Drive, Koelenhof, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Vanaf R1 695 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Devonview Olive Cottage is 'n pragtige selfsorg-eenheid naby die gesogte dorp Stellenbosch. Die eiendom is ideaal vir sakereisigers, ontspanningsreisigers of 'n paartjie se wegbreek.
Die kothuis bied slaapplek vir tot 2 volwassenes en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Vars linne en badhanddoeke word voorsien. 'n Sitkamer is gemaklik gemeubileer en beskik oor 'n slim-TV en DStv vir gaste se vermaak. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, oond, stoof, mikrogolfoond, broodrooster en 'n ketel met gratis tee en koffie.
Devonview Olive Cottage bied rustige uitsigte oor die Stellenbosch-wingerde, met 'n 18-putjie gholfbaan naby. Die eiendom is sentraal geleë naby plaaslike wynplase, winkels en buitelugaktiwiteite.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Brian Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 6
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 28 Blumberg Drive, Koelenhof, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 28 Blumberg Drive, Koelenhof, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang