Successfully reported

DeVosRus Gastehuis

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 68 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Stephan J
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

I enjoyed my stay. Lovely place. Friendly host, excellent facilities and service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Arista
DeVosRus Gastehuis
Dear Stephan, thank you so much for our lovely heartwarming rating and review. It really means the world to us all at DeVosRus. Thank you for choosing us for your stay. Gerrit & Arista de Vos

Peet M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Pragtige plek met wonderlike geriewe bederfgoedjies. Fantastiese oornagplek. Baie vriendelike diens. Alles is daar, en meer, vir 'n wonderlike oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Arista
DeVosRus Gastehuis
Beste Peet, vreeslik baie dankie vir die 5-ster gradering en die ongelooflik mooi resensie. Hierdie resensie het ons dag gemaak en beteken vir ons en ons toegewyde span by DeVosRus so baie! Dit was lekker om sulke pragtige terugvoer te ontvang, dit het ons harte warm laat klop. Ons sien daarna uit om julle weer by ons te huisves en te bederf.

Ria D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2025

5 stars! Skoon, netjies, veilig. Baie vriendelik en behulpsaam. Sal dit vir enigiemand aanbeveel. 5 sterre!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Arista
DeVosRus Gastehuis
Beste Ria, vreeslik baie dankie vir ons 5 ster gradering en die pragtige woorde oor julle ondervinding by DeVosRus! Dit beteken ongelooflik baie vir ons en ons toegewyde span! Dit was 'n voorreg om julle te ontmoet en by ons te huisves en te bederf! Baie dankie dat julle DeVosRus gekies het vir julle verblyf. Ons sien daar na uit om julle weer te akkommodeer.

Wilmar V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Great! Baie dankie vir die netjiese, skoon en veilige verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Arista
DeVosRus Gastehuis
Beste Wilmar, vreeslik baie dankie vir ons 5 ster gradering en ons pragtige resensie. Dit is altyd lekker om sulke positiewe terugvoer te kry en beteken ongelooflik baie vir ons almal by DeVosRus! Dit was 'n voorreg om julle te ontmoet en by ons te huisves en te bederf! Baie dankie dat julle DeVosRus gekies het vir julle verblyf. Ons sien daarna uit om julle weer te akkommodeer.

Corrie P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Die plek vir verblyf in Kathu. Ons gunsteling plek vir oornag in Kathu. Die eienaars is gaaf en vriendelik en die kamers is altyd netjies voorberei. Diens is uitstekend en die kamers is stylvol en goed toegerus met genoeg kragpunte beskikbaar om selfone en sakrekenaars te laai. Jy hoef nie op die grond rond te kruip in 'n poging om 'n kragpunt te kry nie. Stil en veilige omgewing met goeie toegangsbeheer tot die perseel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Arista
DeVosRus Gastehuis
Beste Corrie, vreeslik baie dankie vir ons 5 ster gradering en die pragtige woorde in die resensie. Dit het ons harte sommer warm laat klop en beteken vir ons almal by DeVosRus ongelooflik baie. Dit was vir ons 'n voorreg om julle weer by ons te huisves en by ons te bederf. Weereens dankie dat julle ons weer gekies het vir julle verblyf en dat julle 'n tydjie afgeknyp het om julle ervaring hier by DeVosRus te deel. Ons sien daarna uit om julle weer in die toekoms by ons te akkommodeer.

Elizna H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Gerieflik en mooi. Dit is 'n lieflike gastehuis met 'n lekker ligging. Die eienaars is vriendelik en baie behulpsaam. Sal met graagte weer daar slaap. Dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Arista
DeVosRus Gastehuis
Beste Elizna, vreeslik baie dankie vir ons 5 ster gradering en ons pragtige resensie. Dit beteken ongelooflik baie vir ons almal by DeVosRus! Dit was 'n voorreg om julle te ontmoet en by ons te huisves en te bederf! Baie dankie dat julle DeVosRus gekies het vir julle verblyf. Ons sien daar na uit om julle weer te akkommodeer.

Divan S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2025

Onspannend, gemaklik, bederf. Een van die lekkerste plekke wat ek al gebly het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Arista
DeVosRus Gastehuis
Beste Divan, baie dankie vir ons 5 ster gradering en jou lieflike resensie, dit is vir ons aangenaam om te hoor dat dit een van die lekkerste plekke is waar jy al gebly het. Dit was 'n voorreg om jou hier by ons te huisves. Ons sien daarna uit om jou weer by ons te akkommodeer!

Wayne M
Kort verblyf
5.0
Feb 2025

Peaceful and felt at ease. Hostess was very friendly and delivered excellent service. Will definitely recommend this guesthouse to anyone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Arista
DeVosRus Gastehuis
Dear Wayne, thank you so much for this more than welcome 5 star rating and lovely words in your review! It means such a lot to us all at DeVosRus! We also want to thank you for recommending our guesthouse! We look forward to hosting you again.

Anonieme gas
1 nag Besigheidsreis
4.4
Okt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Arista
DeVosRus Gastehuis
Dear Monique, thank you so much for your lovely review. It was a privilege meeting and hosting your colleagues at DeVosRus. We look forward to many more bookings! Gerrit & Arista de Vos

Anonieme gas
1 nag Besigheidsreis
4.2
Okt 2025

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Arista
DeVosRus Gastehuis
Beste Gerrit, baie dankie vir ons pragtige resensie. Dis altyd lekker om te hoor dat gaste se ervaring van DeVosRus was heerlik. Wat die items op die ander bed betref, dis vir ons 'n groot voorreg om ons gaste met ekstra verwelkomings eetgoedjies en met sorg gedrapeerde versierings te bederf. Dit is altyd lekker om ekstra verrassings op die bed neer te sit om hulle te trakteer tydens hulle verblyf by ons, en ons sal dit maar so hou om ons gaste spesiaal te laat voel by DeVosRus. Ons sien uit na nog baie besprekings van jou kant af.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Arista Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 68

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 250
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 250
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 14 Stinkhout Street, Kathu, 8446, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe1a3d9bbbea7694d385c5e2accdd0486b01804ed1bd1be0b06f8b42a18f4f132860eba9161b408c539698e17e7287575b2d5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense 68 5 1 5 14 Stinkhout Street Kathu 8446 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -27.687808553467 23.044001475009
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang