Successfully reported
+78

Dewou

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 42 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 369 KR Buffelfontein, Alma, Nylstroom, 0186, Limpopo
  • Vanaf R880 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Dewou is in die hartjie van die bosveld net 20 km vanaf Nylstroom en in die Waterberg-distrik op die plaas Nooitgedacht geleë.

Verblyf by Dewou Lodge bestaan uit luukse kamers, standaardkamers, gesinskamers en tente. Die kamers is uniek en smaakvol versier, toegerus met yskaste, lugversorging, 'n klerekas en 'n TV. Meeste van die kamers is ingerig met dubbel- of koninggrootte-beddens. Die tente het net yskassies en ketels. Die badkamer is aan die buitekant van die tent. Alle eenhede sluit 'n skoonmaakdiens in.

Die lodge het beperkte WiFi, kouewaterswembad en braaigeriewe en dit kan as 'n trou-venue gebruik word. Doendinge op die plaas sluit voëlkyk en wildritte in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Wildritte
Swembad
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Mooi uitsig
Grondpad
Vervoerdienste

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Dewou Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 369 KR Buffelfontein, Alma, Nylstroom, 0186, Limpopo
  • Gaste dink Dewou het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 880
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 880
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 880
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 42 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 369 KR Buffelfontein, Alma, Nylstroom, 0186, Limpopo
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8b578772dad0c122720f0b5b5f2711e9b4481ce83e8a8819ea509341fb21a729d43ae33d2eb27619836e0187ecf8666baee0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 369 KR Buffelfontein Alma 0186 Limpopo 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -24.653811737047 28.25322890285
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang