Deze Plaats
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 27 Second Avenue Boknesstrand, Boknesstrand, 6189, Oos-Kaap
- Vanaf R850 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Deze Plaats is in Boknesstrand en bied goeie verblyf vir 'n eenvoudige gesinsvakansie. Dit is slegs 100 m van die strand en strandmeer af en is binne maklike bereik van 'n algemene handelaar en eetplekke.
Dié verblyf beskik oor 'n tweeslaapkamereenheid met 'n dubbelbed in die hoofslaapkamer en 'n enkelbed in die tweede slaapkamer. Die hoofgebou het 'n badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n buitestort met warm en koue water. Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Die sitkamerarea het gemaklike sitplek en lei na 'n stoep met 'n boma en braaigeriewe.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dit is die ideale bestemming vir diegene wat op soek is na 'n toevlugsoord en batterye wil herlaai, weg vanaf die alledaagse gewoel.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Elizabeth Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 26
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 27 Second Avenue Boknesstrand, Boknesstrand, 6189, Oos-Kaap
- Gaste dink Deze Plaats het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 27 Second Avenue Boknesstrand, Boknesstrand, 6189, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang