Successfully reported

Diamantvallei Landgoed

Gastehuis
Smarag (Dubbel met stortgeriewe)
Vanaf R1 190
R 1 190 R 952
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kamer beskik oor 'n dubbelbed en 'n oopplan-badkamer met 'n stort en toilet, asook 'n handdoekverwarmer en 'n elektriese verwarmer en/of waaier. Tee- en koffiemaakgeriewe word voorsien. 'n Gedeelde kombuisie – toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, induksie-kookplaat, sowel as potte en panne – is in die sitkamer/eetkamer geleë en word deur drie kamers gedeel. Werkruimte is beskikbaar by enige van die 2 barista-koffiewinkels op die perseel. Geen kragonderbrekings nie en gratis WiFi is beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Verwarmer
Draagbaar, Elektries
Kombuisie
Braai
Voorsiening vir beurtkrag
Herlaaibare gloeilampe, Kamers met herlaaibare ligte, Sonpanele
Badkamer
Badhanddoeke
Skoonmaakmiddels voorsien
Noodsaaklike toiletware
Verhitte handdoekreling
Buitelug
Braai
Tuin
Buite-eetarea
Piekniektafels
Gesin & troeteldiere
Kinderspeelarea
Gratis
Kaggelskerms
Gratis
Babastoeltjie
Op versoek
Omheinde swembad
Gratis
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Gemeenskaplike kombuis
Basiese kook-benodighede
Potte en panne
Etenstafel
Sitplek vir 6
Yskas
Verhit-en-eetgeriewe
Ketel
Kombuisie
Mikrogolfoond
Melk
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Werkspasie
Voorsiening vir beurtkrag
Herlaaibare gloeilampe, Kamers met herlaaibare ligte, Sonpanele
Reëls & veiligheid
Funksies toegelaat
Besoekers toegelaat
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Rusbank
Spieëltafel
Ekstra kussings en komberse
Strykyster
Strykplank
Stoomstrykyster
Temperatuurbeheer
Waaier
Kaggel
Verwarmer
Draagbaar, Elektries
Vermaak
Boeke en leesstof
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Huisreëls

Let asseblief daarop dat 'n 1.5 km grondpad na die eiendom lei. Gaste word aangeraai om die padtoestande voor aankoms na te gaan, aangesien dit kan wissel na gelang van die weer.

Ontbyt en middagete is teen 'n bykomende koste beskikbaar by een van die koffiewinkels op die perseel, oop Maandag tot Saterdag van 09:00 tot 16:00. Indien gaste 'n vroeë ontbyt of aandete benodig, moet dit teen 15:00 die vorige dag aangevra word. Die vroegste ontbytdiens is vanaf 08:00.

Spa-behandelings kan aanlyn bespreek word.

Kinders van 0 tot 2 jaar bly gratis.
Kinders van 3 tot 10 jaar word 50% van die standaardtarief gehef.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Amber (Queen en-suite 1)
Vanaf R1 320
R 1 320 R 1 056
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • 2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n oopplan-stort. Geriewe sluit in tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskas, 'n kaggel met gratis hout, 'n verwarmer en 'n waaier. 'n Gedeelde kombuisie – wat deur 3 kamers gebruik word – is beskikbaar in die sitkamer/eetkamer en sluit 'n yskas, mikrogolfoond, induksie-kookplaat, sowel as potte en panne in. Werkruimtes is beskikbaar by enige van die twee barista-koffiewinkels op die perseel. Geen kragonderbrekings nie en gratis WiFi word voorsien.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

3

1 x Koningingrootte-bed

1 x Kindermatras vir 1

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Verwarmer
Draagbaar, Elektries
Kombuisie
Braai
Voorsiening vir beurtkrag
Kragopwekker, Kamers met herlaaibare ligte, Sonpanele
Badkamer
Badhanddoeke
Skoonmaakmiddels voorsien
Noodsaaklike toiletware
Verhitte handdoekreling
Buitelug
Braai
Tuin
Buite-eetarea
Piekniektafels
Gesin & troeteldiere
Kinderspeelarea
Gratis
Kaggelskerms
Gratis
Babastoeltjie
Op versoek
Omheinde swembad
Gratis
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Gemeenskaplike kombuis
Basiese kook-benodighede
Potte en panne
Etenstafel
Sitplek vir 6
Vuurmaakhout
Gratis
Yskas
Verhit-en-eetgeriewe
Ketel
Kombuisie
Mikrogolfoond
Melk
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Werkspasie
Voorsiening vir beurtkrag
Kragopwekker, Kamers met herlaaibare ligte, Sonpanele
Reëls & veiligheid
Funksies toegelaat
Besoekers toegelaat
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Spieëltafel
Ekstra kussings en komberse
Strykyster
Strykplank
Stoomstrykyster
Temperatuurbeheer
Waaier
Kaggel
Verwarmer
Draagbaar, Elektries
Vermaak
Boeke en leesstof
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Huisreëls

Let asseblief daarop dat 'n 1.5 km grondpad na die eiendom lei. Gaste word aangeraai om die padtoestande voor aankoms na te gaan, aangesien dit kan wissel na gelang van die weer.

Ontbyt en middagete is teen 'n bykomende koste beskikbaar by een van die koffiewinkels op die perseel, oop Maandag tot Saterdag van 09:00 tot 16:00. Indien gaste 'n vroeë ontbyt of aandete benodig, moet dit teen 15:00 die vorige dag aangevra word. Die vroegste ontbytdiens is vanaf 08:00.

Spa-behandelings kan aanlyn bespreek word.

Kinders van 0 tot 2 jaar bly gratis.
Kinders van 3 tot 10 jaar word 50% van die standaardtarief gehef.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Saffier (Dubbel en-suite 2)
Vanaf R1 320
R 1 320 R 1 056
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die kamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Dit het 'n privaat badkamer met 'n stort. Die kamer is toegerus met tee- en koffiemaakgeriewe, sowel as 'n verwarmer. 'n Kombuisie in die gedeelde sitkamer/eetkamer – kompleet met 'n yskas, mikrogolfoond, induksie-kookplaat en kookgerei – word deur drie kamers gedeel. Werkruimtes is beskikbaar by enige van die 2 barista-koffiewinkels op die perseel. Daar is geen kragonderbrekings nie, en gratis WiFi word voorsien.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Verwarmer
Draagbaar, Elektries
Kombuisie
Braai
Gemeenskaplik, Buite, Toerusting voorsien, Houtvuur
Voorsiening vir beurtkrag
Kragopwekker, Herlaaibare gloeilampe, Sonpanele
Badkamer
Badhanddoeke
Noodsaaklike toiletware
Verhitte handdoekreling
Buitelug
Braai
Gemeenskaplik, Buite, Toerusting voorsien, Houtvuur
Tuin
Piekniektafels
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Gemeenskaplik, Buite, Toerusting voorsien, Houtvuur
Gemeenskaplike kombuis
Basiese kook-benodighede
Potte en panne
Etenstafel
Sitplek vir 4, Sitplek vir 6
Vuurmaakhout
Gratis
Yskas
Ketel
Kombuisie
Mikrogolfoond
Melk
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Werkspasie
Voorsiening vir beurtkrag
Kragopwekker, Herlaaibare gloeilampe, Sonpanele
Reëls & veiligheid
Besoekers toegelaat
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Spieëltafel
Ekstra kussings en komberse
Strykyster
Strykplank
Temperatuurbeheer
Waaier
Verwarmer
Draagbaar, Elektries
Vermaak
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Huisreëls

Let asseblief daarop dat 'n 1.5 km grondpad na die eiendom lei. Gaste word aangeraai om die padtoestande voor aankoms na te gaan, aangesien dit kan wissel na gelang van die weer.

Ontbyt en middagete is teen 'n bykomende koste beskikbaar by een van die koffiewinkels op die perseel, oop Maandag tot Saterdag van 09:00 tot 16:00. Indien gaste 'n vroeë ontbyt of aandete benodig, moet dit teen 15:00 die vorige dag aangevra word. Die vroegste ontbytdiens is vanaf 08:00.

Spa-behandelings kan aanlyn bespreek word.

Kinders van 0 tot 2 jaar bly gratis.
Kinders van 3 tot 10 jaar word 50% van die standaardtarief gehef.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 190
R 1 190 R 952
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rhenosterfontein 514 JR, Portion B, Rayton, 1001, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAac330d3a0896ce5b9058ba46e2cae5a5e37b8cbdd33449b0be22e5bf644be624f8865a2181854369f39fa7a8dc03fdd23c40?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 190 nouVanaf R952 per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 Rhenosterfontein 514 JR Portion B 1001 Gauteng 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -25.816394637981 28.52626884972
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang