Diamond and Pearl Holiday Home
Beskrywing
Dié luukse kothuis is ideaal vir twee gaste. Die kamer is ingerig met 'n gemaklike koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die klein kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Geriewe sluit lugversorging, satelliet-TV en WiFi in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis with heat-and-eat facilities. The facilities include a microwave, kettle, and bar fridge.
Huisreëls
Skoonmaakdienste word gratis, behalwe op Sondae, voorsien.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Die ruim huis bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers. Elke slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, en 2 van die kamers het en suite-badkamers met 'n bad, stort en toilet. Gaste deel die oorblywende 2 badkamers, 1 met 'n bad, die ander met 'n stort, saam met 'n wasbak en toilet. 'n Aparte toilet is ook beskikbaar vir ekstra gerief. Alle linne, handdoeke en seep word voorsien. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n moderne kombuis wat volledig toegerus is met 'n yskas, dubbeloond, mikrogolf, wynverkoeler, gasstoof, skottelgoedwasser, droër, wasmasjien, vrieskas, en alle nodige eetgerei en breekware. 'n Kombuishoekie met 6 sitplekke bied 'n ideale plek vir ontbyt, terwyl die eetkamer 'n 12-sitplektafel en 'n eetarea het. Die huis spog met 4 sitareas wat elkeen oorgenoeg sitplek en TV's bied, met gratis WiFi-toegang regdeur beskikbaar. Gaste kan op die gemeubileerde balkon ontspan of maaltye op die patio geniet, kompleet met 'n braai en boma, wat oor die welige tuine en swembad uitkyk.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Skoonmaakdienste word gratis, behalwe op Sondae, voorsien.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 233 Shongololo Street, Sabie River Eco Estate, Mbombela, 1242, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang