Successfully reported
+38

Diamond and Pearl Holiday Home

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 233 Shongololo Street, Sabie River Eco Estate, Mbombela, 1242, Mpumalanga
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Geleë in die veilige Sabie River Eco Estate in Hazyview, Diamond and Pearl Holiday Home bied die perfekte wegbreek vir gesinne en vriende wat 'n wegbreek van die stadslewe soek.

Die eiendom bied verblyf in die hoofhuis en die kothuis afsonderlik.

Die ruim huis bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers, 4 badkamers en 'n gastetoilet. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n moderne kombuis wat volledig toegerus is met 'n yskas, dubbeloond, mikrogolf, wynverkoeler, gasstoof, skottelgoedwasser, droër, wasmasjien, vrieskas, en alle nodige eetgerei en breekware. 'n Kombuishoekie met 6 sitplekke bied 'n ideale plek vir ontbyt, terwyl die eetkamer 'n 12-sitplektafel en 'n eetarea het. Die huis spog met 4 sitareas wat elkeen oorgenoeg sitplek en TV's bied, met gratis WiFi-toegang regdeur beskikbaar. Alle linne, handdoeke en seep word voorsien.

Gaste kan op die gemeubileerde balkon ontspan of maaltye op die patio geniet, kompleet met 'n braai en boma, wat oor die welige tuine en swembad uitkyk.

Die privaat kothuis is ideaal vir twee gaste. Die kamer is ingerig met 'n gemaklike koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die klein kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Geriewe sluit lugversorging, satelliet-TV en WiFi in.

Vir diegene wat die area wil verken, is Kruger Gateway Safaris net 1 km weg, en Perry's Bridge Reptielpark is 2 km vanaf die eiendom.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Henny Popotswana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 233 Shongololo Street, Sabie River Eco Estate, Mbombela, 1242, Mpumalanga
  • Gaste dink Diamond and Pearl Holiday Home het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 233 Shongololo Street, Sabie River Eco Estate, Mbombela, 1242, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2d8128c49aa7676a652dce4779d901fd98b84f8b03dc84276f980276ec7fdbbf254c72e8dd4d40deaee7088cdcd12a7c3392?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 233 Shongololo Street Sabie River Eco Estate 1242 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.042799095001 31.111590134045

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang