Successfully reported

Diamond Divers Accommodation

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 128 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Jako R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Baie netjies en skoon. Baie lekker gebly, stil area naby Strandfontein by een van die beste eetplekke, Fryers Cove!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theresa
Diamond Divers Accommodation
Baie dankie vir die fantastiese review. Ons waardeer dit baie en ons hoop jy kom kuier weer.

Suzanne G
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2025

Mooi ingerig, salig en rustig gebly. Verblyf was heerlik en salig rustig. Daar was alles wat ek benodig het en die dierbare gemmerkat was die grootste bederf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theresa
Diamond Divers Accommodation
Thanks Suzanne for the great review. I think and hope you will come back again. Thanks for your support.

Mc V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

My parents enjoyed their stay. I booked the place for my parents. They were very happy with everything.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pat S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Lekker gekuier en gerus. Dankie! Baie lekker gebly en gekuier. Baie skoon en netjies. Goeie waarde!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theresa
Diamond Divers Accommodation
Ek is baie bly jy het dit geniet.

George C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

It was great. Our stay was fantastic. We will definitely recommend it to our friends, and we enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theresa
Diamond Divers Accommodation
They were great people; I could tell as they left the unit very clean. Welcome back any time.

Theo B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Baie rustig en skoon. Dit is altyd lekker om hier te bly, alles is skoon, netjies, en op hul plek. Gasvrou uitstekend en sal die blyplek enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theresa
Diamond Divers Accommodation
Baie dankie. Ek is baie bly om te hoor dat julle dit geniet het en baie dankie vir die mooiste review. Ek waardeer dit baie.

Yolanda M
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Relaxing and peaceful. It was so relaxing and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theresa
Diamond Divers Accommodation
Thank you so much, Yolanda. It was great having you stay so long, and thank you for your support. Hope we see you soon.

Jennilee D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

Ek sal enigeen aanraai om die verblyf te geniet. Dit was fantasties. Ons het die rustigheid baie geniet en die plekkie was ons geld werd.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dries B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2025

Ons het baie lekker gebly, dankie. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Andre L
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2025

Oulike oornagplekkie vir 2 en mooi binnenshuise detail. Oulike oornagplekkie vir 2 mense. Dit het ewe skielik koud geraak laatmiddag en ons was baie dankbaar vir die warm kombers en warm stort. Mooi binnenshuise detail.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Theresa
Diamond Divers Accommodation
Baie dankie. Ons waardeer dit baie.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Theresa Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 194

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 270 Main Street, Doringbaai, 8151, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA17075799436fac6099c0bee2a4900f1d43a4e9becf6edf528df6c17fb09e72f7a0e4b0420baecb708e9bda3cfc2babbec1d0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 128 5 1 5 270 Main Street Doringbaai 8151 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -31.816061818352 18.237461914761
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang