Diamond Frost Guesthouse
- Kapasiteit: 40 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1A Pittsburg Street, Evander, 2280, Mpumalanga
- Vanaf R690 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Diamond Frost Guest House is in die bekoorlike dorpie Evander, 8 kilometer noordwes van Secunda in Mpumalanga, geleë.
Dié lieflike gastehuis bied 18 gerieflik gemeubileerde kamers. Die kamers het almal en suite-badkamers met storte en daar is 2 kamers met baddens beskikbaar. Elke kamer is toegerus met 'n TV met sekere DStv-kanale en daar is gemeenskaplike tee- en koffiemaakgeriewe in die kombuis beskikbaar.
Gaste kan in die lieflike tuin ontspan en van die braaigeriewe gebruik maak. Ontbyt, aandete en kosblikke is beskikbaar teen 'n ekstra koste. 'n Wasgoeddiens is ook beskikbaar teen 'n ekstra koste.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Niel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 32
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 1A Pittsburg Street, Evander, 2280, Mpumalanga
- Gaste dink Diamond Frost Guesthouse het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 40 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1A Pittsburg Street, Evander, 2280, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang