Successfully reported

Diaz Beach Mosselbay

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 60 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.8
Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amy V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Was very relaxing and we'll definitely go back. Thanks, we had a really great stay. It was amazing for the kids as they could just walk around on their own in the complex. Really quiet and nice location. Awesome play park and swimming pool.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maverine M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Die huis was baie netjies gewees en die kliëntediens was baie goed gewees. Dit was lekker gewees. In die huis is ook al die toestelle (apparate) wat jy kan gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanya P
Lang verblyf Gesin met tieners
4.8
Jul 2025

Awesome. Pleasant, neat and clean, all you need for a quick getaway!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Phillip K
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Apr 2025

It was great. The place where we stayed was wonderful. Our stay was really excellent. The location was very good. It was very peaceful. The neighbours were very friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Dimitri P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Jul 2025

Lekker! Secure and safe place to stay with a family. It is nice and quiet. The heaters and extra blankets helped for those extra cold nights. I will recommend that there are small basic essentials like Handy Andy, Jik and a sponge to do the basic cleaning. Thank you for the dishwashing liquid.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Rodney S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.6
Mrt 2025

Aangenaam. Ja, baie lekker gebly. Sal beslis ander aanraai om daai beach te kies.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.8
Apr 2025

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Frans C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.2
Sep 2025

Baie teleurgesteld - definitief die swakste van al die webtuiste eenhede. Ons familie maak gereeld gebruik van die webtuiste en was nog altyd beïndruk met die standaard van die eenhede. Ongelukkig moet ek vra: Wat het fout gegaan met hierdie eenheid? Wow! As dit die nuwe standaarde is, sal ons maar alternatiewe akkommodasie moet soek, weg van die webtuiste af. Geen koffie- of teefasiliteite. Die handdoekies in die badkamers was nie skoon nie. Daar is geen klerekaste beskikbaar nie – klere moes in die tasse gebly het. Geen stoel of sitplek by die spieëlkas nie. Toilet en stort is in die kombuis met geen buitevenster vir vars lug nie. Warmwaterkraan in die kombuis-stort werk nie. Foto’s op die webtuiste is baie oud en misleidend teenoor die binne- en buitekant van die eenheid.

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Letitia B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
1.8
Jan 2025

Peaceful. Geen wasmasjien was beskikbaar nie. Yskas was vol gefreez van die ys.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Calie Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 84

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Swarttobie Street, Twee-Kuilen, Diaz Beach, Mosselbay, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE5Y2ZjMWQ4LTY0YTEtNGU2MS04YWEyLTI5YTUwMzk0YTZhYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 6 mense 60 5 1 5 5 Swarttobie Street Twee-Kuilen, Diaz Beach 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.153541586313 22.106132358313

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang