Successfully reported
+42

Diaz Huis

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Tobie Street, Twee Kuilen Residential Complex, Mossel Bay, 6505, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 000 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

Diaz Huis is 'n ruim vakansiehuis in 'n veilige kompleks met direkte strandtoegang in Mosselbaai. Met die strand wat net 300 m ver geleë is, is hierdie verblyf die perfekte plek vir die hele gesin om 'n kuswegbreek te geniet.

Dié vakansiehuis het slaapplek vir 12 gaste en beskik oor 5 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die tweede, derde en vierde slaapkamers het almal 1 dubbelbed en beide die tweede en derde slaapkamers se en suite-badkamers is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Die vyfde slaapkamer het 1 dubbelbed en 2 enkelbeddens.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea is ingerig met 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV wat met DStv geïnstalleer is. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die skuifdeure maak oop na die binnenshuise ontspanningsarea met 'n ingeboude braaigeriewe en 'n etenstafel met stoele. Daar is ook 'n yskas, 2 rusbanke, 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër.

Die glasstapeldeure lei na die ruim buite-area wat 'n piekniektafel en rollende grasperk het. Daar is 'n klein hek wat lei na die kinderspeelgrond, gemeenskaplike swembad en direkte toegang tot die strand bied. Veilige parkeerplek is binne die kompleks beskikbaar.

Kamer-opset

5 Slaapkamers 3 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Volledige kombuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
3.5
Diens
4.8
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Yvette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 10 Tobie Street, Twee Kuilen Residential Complex, Mossel Bay, 6505, Wes-Kaap
  • Gaste dink Diaz Huis het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 000
per nag (plek vir 12)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 000
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R 4 000
per nag (plek vir 12)
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Tobie Street, Twee Kuilen Residential Complex, Mossel Bay, 6505, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA133139e2823db150125bfc682b93e493ea6a0ca90670a9e3b25065f9a0738512965ff2f6a51506d070f4b251270a8a0ca440?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag (plek vir 12) 4 5 1 5 10 Tobie Street Twee Kuilen Residential Complex 6505 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.153540125448 22.1069625112

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang