Successfully reported

Die Akker Guest House

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Wendy V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Perfect for an overnight stay. Ideal for an overnight stay. We attended a wedding at Rosemary Hill, which was a 2-minute drive away. Marietjie was an excellent communicator and very accommodating. I appreciated the rusks with my tea and coffee. Pretty environment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacolien S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Gemaklike bed, stil area en pragtig. Baie lekker, dankie vir die gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietjie
Die Akker Guest House
Baie dankie vir die gradering.

Nola V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Wonderlik gewees. Aan die Akker Guest House Donkerhoek. Baie dankie vir spesiale plek. Dit is pragtig. Uiters netjies. Wonderlik rustig. Fantasties veilig. Ons het regtig baie geniet. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietjie
Die Akker Guest House
Baie dankie vir die resensie.

MRS AUDREY MORGAN M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Super convenient. It really was super convenient to be so close to Rosemary Hill where the wedding was. Uber drivers also all knew where to fetch and drop off. We wish we had WiFi and internet, and also a microwave in the room.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietjie
Die Akker Guest House
Thank you for the rating!

Eloise S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2025

Fan-tas-ties! Dit was 'n fantastiese opsie vir verblyf, baie eenvoudig om te vind en baie veilig. Warm water en baie lekker beddens. Geen klagtes!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietjie
Die Akker Guest House
Thank you for your rating.

Magnus M
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Feb 2025

Easy and pleasant. It was lovely, hosts were accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Marietjie
Die Akker Guest House
Thank you for this rating.

Bradley A
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Okt 2025

Hidden gem. Central location, room was well equipped. Neat and tidy. Would definitely recommend to others.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Marietjie
Die Akker Guest House
Thank you for the rating.

Ewald V
1 nag
4.4
Sep 2025

Baie lekker en rustig. Ons was 5 mense, 2 paartjies en een enkel persoon wat oorgeslaap het vir 'n troue. Die verblyf was goed en dit was naby die onthaal. My vrou het die koffie baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Marietjie
Die Akker Guest House
Dankie vir die rating.

Jordaan J
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Aug 2025

Alles in orde. Dit was wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Marietjie
Die Akker Guest House
Dankie vir die rating.

Bennie N
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Aug 2025

Slaap, stort, vertrek. Die plek is 100%, maar afgelee en glad nie die indruk gekry dat dit veilig is nie - veral as jy die enigste gas is vir die aand.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Marietjie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 9 maande

Vanaf
R 1 050
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 050
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 138 Mooiplaats, Donkerhoek, Pretoria, 1000, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9276a3503eea249afa460a1394808153aa96ea70d10ba1248e71dfeebcfad2cf35caaea8b2e1686f8c6742607fe853228bd5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 Plot 138 Mooiplaats Donkerhoek 1000 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.782213196235 28.430535793304
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang