Successfully reported

Die Ark

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 92 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Jacobus V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Awesome. Dit was 'n blessing vir ons gewees. Rustig. Leonie baie vriendelik en behulpsaam. Dit voel half of mens in die bosveld is met die see by jou. Sal dit regtig vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leonie
Die Ark
Wessie, dit was regtig 'n voorreg om jou en Naomi te ontmoet en hier te ontvang by Die Ark. Julle is 'n inspirasie vir baie, voorspoed en seën wens ek julle toe op jul lewenspad. Julle is altyd welkom hier! vriendelike groete Leonie

Charmaine P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

We will definitely be back. It was such a peaceful environment, the accommodation was lovely - nicely decorated and cosy. I brought my own electric blanket but never used it as one was supplied. Lovely tree-covered patio area with a braai/fire pit. Please note, there are stairs from the driveway down to the accommodation which I was not aware of, and we could hear the owners walking around. It wasn't a problem for us at all, but others might not like it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deonique S J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Value for your money. We really enjoyed the stay. Definitely had the privacy we hoped for. The host made us feel so welcome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Aangenaam. Vriendelik ontvang, rustige nagrus gehad, netjiese plekkie. Voldoen aan ons behoefte vir 'n oornag stoppunt op 'n langer reis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lanie L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Rustig en gasvry. Ons was met 'n warm verwelkoming ontmoet. Vreeslike oulike mense wat die plek besit, baie rustig. Kan regtig ontspan, jy kan sit en luister hoe die branders breek. Strand is nie ver nie, die stap af strand toe is baie aangenaam. Ons het baie vinnig welkom laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janus En Alet R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Snoesig! Lanklaaas soveel omgee en gasvryheid by 'n gastehuis beleef. Baie dankie aan Leonie vir haar welkome ontvangs. Dit was lekker!!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tienie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Rustige atmosfeer. 'n Lekker stil plekkie. Rustige atmosfeer. Onthou om jou eie koffie, melk en suiker te neem, want dit word nie voorsien nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lesley I
1 nag
5.0
Apr 2025

Comfortable, convenient, quiet, secluded. Very welcoming - lovely, quiet, secluded garden, comfortable with all the necessary appliances and hot water!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sheena M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Was very comfortable. Very clean and convenient - hostess was very welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Leonie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 92

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 460
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 460
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 460
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Pienaar Street, Bothastrand, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd2fda59cacd21666d5fcc4400f3979f81a9e42ac81138f5c8e1fa3f6b461b6e6c5ff89d4bbc5096862607110dfd6f46c287c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R460 per nag (plek vir 2) 92 5 1 5 1 Pienaar Street Bothastrand 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.050326707308 22.263568962758
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang