Successfully reported
+20

Die Ark

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Pienaar Street, Bothastrand, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Vanaf R460 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Die Ark is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorg-eenheid vir tot 2 mense in Bothastrand, Groot Brakrivier, en is net 300 m van die strand af.

Die enkelslaapkamer-eenheid het 'n privaat ingang, sowel as 'n privaat braai-area. Die kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n privaat badkamer met 'n stort. Gerieflikheidshalwe word linne en handdoeke voorsien, en gaste moet asseblief hul eie strandhanddoeke saambring.

Die kombuisie is toegerus met 'n tweeplaatstoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe, en is deel van die sitkamer; Neem asseblief kennis dat die kombuis en sitkamer semi-privaat is. Gratis WiFi is beskikbaar, maar let asseblief daarop dat die eenheid nie 'n TV het nie, en die sitarea is privaat. Die Ark is 'n nie-rook instansie.

Gaste kan ontspan in die tuin wat 'n gedeeltelike see-uitsig het, en veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar agter 'n elektroniese hek. Op versoek kan wasgoedgeriewe gereël word. Klein troeteldiere kan geakkommodeer word indien dit vooraf gereël word.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 92 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Jacobus V
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome. Dit was 'n blessing vir ons gewees. Rustig. Leonie baie vriendelik en behulpsaam. Dit voel half of mens in die bosveld is met die see by jou....
Sien meer
Sep 2025
Charmaine P
Saam met lewensmaat
5.0
We will definitely be back. It was such a peaceful environment, the accommodation was lovely - nicely decorated and cosy. I brought my ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Deonique S J
Saam met lewensmaat
5.0
Value for your money. We really enjoyed the stay. Definitely had the privacy we hoped for. The host made us feel so welcome.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Kobus K
Saam met lewensmaat
5.0
Aangenaam. Vriendelik ontvang, rustige nagrus gehad, netjiese plekkie. Voldoen aan ons behoefte vir 'n oornag stoppunt op 'n langer reis.
Jun 2025
Lanie L
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig en gasvry. Ons was met 'n warm verwelkoming ontmoet. Vreeslike oulike mense wat die plek besit, baie rustig. Kan regtig ontspan, jy kan sit en ...
Sien meer
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Leonie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 92

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 1 Pienaar Street, Bothastrand, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Gaste dink Die Ark het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 460
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 460
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 460
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Pienaar Street, Bothastrand, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd2fda59cacd21666d5fcc4400f3979f81a9e42ac81138f5c8e1fa3f6b461b6e6c5ff89d4bbc5096862607110dfd6f46c287c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R460 per nag (plek vir 2) 92 5 1 5 1 Pienaar Street Bothastrand 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.050326707308 22.263568962758
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang