Successfully reported
+6

Die Ark

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
    6 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dinokeng Game Reserve, 15 Hartebeestfontein, Pretoria, 0400, Gauteng
  • Vanaf R4 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Die Ark is 'n bekoorlike kothuis wat selfsorgverblyf in Dinokeng Wildreservaat, Gauteng, bied. Ideaal vir 'n gesinswegbreek weg van die stadsgewoel.

Die kothuis bied slaapplek vir 8 gaste en bestaan uit 'n slaapsaalstyl-slaapkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 4 enkelbeddens en 2 stapelbeddens. Gaste maak gebruik van ablusiegeriewe met toilette, storte en wasbakke.

Die kombuisie is toegerus met 'n gasstoof, mikrogolfoond en yskas-vrieskas, sowel as eetgerei en breekware.

Buite het gaste toegang tot 'n lapa-area met meer buite-eetplekke, sowel as 'n braai-area. Gedurende die somerdae wag 'n verfrissende swembad op gaste, wat 'n verkwikkende blaaskans van die hitte bied.

Bloed, sweet en trane het Mooiplasie 'n unieke en eienaardige plek gemaak om te besoek, aangesien dit deur Bert en Bets met die hand gebou is, met die hulp van 'n paar helpers oor die jare. Nou kan dit 'n ontspanne en rustige wegbreek bied.

Gaste word voorsien van veilige parkering.

Kamer-opset

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Betsie Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 180

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Dinokeng Game Reserve, 15 Hartebeestfontein, Pretoria, 0400, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 000
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 4 000
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
    6 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dinokeng Game Reserve, 15 Hartebeestfontein, Pretoria, 0400, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7eee7688ded93f4a4551cd170198c223782f0dd69939a72147884e5e719b142e0b238dcd99a8227735feb1636afe04533a38?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag (plek vir 8) Dinokeng Game Reserve 15 Hartebeestfontein 0400 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.393969100945 28.417469491592

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang