Die Ark
-
Kapasiteit: 10 persone
8 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dinokeng Game Reserve, 15 Hartebeestfontein, Pretoria, 0400, Gauteng
- Vanaf R4 000 per nag, vir 8 mense
Beskrywing
Die Ark is 'n bekoorlike selfsorgkothuis in die Dinokeng Wildreservaat in Gauteng. Dit is ideaal vir 'n gesinswegbreek buite die stad se gedruis.
Die kothuis bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 'n slaapsaalstylkamer met 6 enkelbeddens en 2 stapelbeddens. Die ablusiegeriewe het toilette, storte en wasbakke.
Die kombuisie is met 'n gasstoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus.
Buite is daar 'n lapa met 'n eetarea en 'n braai-area, asook 'n swembad.
Bloed, sweet en trane het van Mooiplasie 'n unieke en bekoorlike kuierplek gemaak, aangesien dit met die hand deur Bert, Bets en 'n paar helpers oor die jare gebou is.
Veilige parkeerplek word voorsien.
Kamer-opset
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Betsie Geverifieer
Eiendomme 9
Resensies 180
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- Dinokeng Game Reserve, 15 Hartebeestfontein, Pretoria, 0400, Gauteng
-
Kapasiteit: 10 persone
8 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dinokeng Game Reserve, 15 Hartebeestfontein, Pretoria, 0400, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang