Die Ark
-
Kapasiteit: 10 persone
8 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dinokeng Game Reserve, 15 Hartebeestfontein, Pretoria, 0400, Gauteng
- Vanaf R4 000 per nag, vir 8 mense
Beskrywing
Die Ark is 'n bekoorlike kothuis wat selfsorgverblyf in Dinokeng Wildreservaat, Gauteng, bied. Ideaal vir 'n gesinswegbreek weg van die gewoel van die stad se geraas.
Die kothuis het slaapplek vir 10 gaste en beskik oor 'n slaapsaalstyl-slaapkamer. Die slaapkamer is ingerig met 6 enkelbeddens en 2 stapelbeddens. Gaste maak gebruik van ablusiegeriewe wat toegerus is met toilette, storte en wasbakke.
Die kombuisie is toegerus met 'n gasstoof, mikrogolfoond en yskas-vrieskas, asook eetgerei en breekware.
Buite het gaste toegang tot 'n Lapa-area met meer buitelug-eetplekke asook 'n braai-area. Gedurende die somerdae wag 'n verfrissende swembad op gaste wat 'n verkwikkende blaaskans van die hitte bied.
Bloed, sweet en trane het van Mooiplasie 'n unieke en bekoorlike venue gemaak om te besoek, aangesien dit met die hand deur Bert en Bets gebou is, met die bystand van 'n paar helpers oor die jare. Nou kan dit 'n ontspanne en rustige wegbreek bied.
Gaste word voorsien van veilige parkeerplek.
Kamer-opset
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Betsie Geverifieer
Eiendomme 9
Resensies 180
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- Dinokeng Game Reserve, 15 Hartebeestfontein, Pretoria, 0400, Gauteng
-
Kapasiteit: 10 persone
8 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dinokeng Game Reserve, 15 Hartebeestfontein, Pretoria, 0400, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang