Successfully reported
+59

Die Beloofde Land

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the N9, Die Langkloof, Deel 14 Kliprivier Plaas, 40 km from Uniondale, 6460, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 050 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Die Beloofde Land is op 'n werkende plaas naby Uniondale geleë en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of groep vriende. Die verblyf bestaan uit 3 losstaande eenhede wat op die plaas geleë is.

Die Keurboom is op 'n krans met 'n uitsig oor die Langkloofvallei en beskik oor 2 slaapkamers wat 4 mense kan akkommodeer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n dubbelstort, bad, toilet, wasbak en verhitte handdoekrelings. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n kaggel. Daar is ook 'n lieflike dek met 'n uitsig oor die Keurboomsrivier en 'n privaat swembad.

Die Sonvanger is 'n privaat 2-slaapkamer-eenheid wat met sonkrag werk en sy eie windpomp het. Die eenheid bied onbeperkte uitsigte oor die berge, die damme en bergaalwyne. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer, 1 met 'n stort, bad, toilet en wasbak en 1 met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuis is toegerus met 'n gasstoof, yskas-vrieskas, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Daar is gemaklike sitplek in die sitkamer, gratis WiFi en 'n privaat swembad.

Die Visserman beskik oor 1 slaapkamer en is ideaal vir 'n paartjie. Daar is 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, yskas-vrieskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Die sitkamer het gemaklike sitplek en bied toegang tot 'n patio met 'n pragtige uitsig oor die Langkloofvallei.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Andrew P
Saam met lewensmaat
5.0
Incredible stay, great host. Incredible stay, great host. Totally would recommend the farm. It's amazing.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Len M
Gesin met klein kinders
5.0
An extremely pleasant stay. Werner and Tia are great hosts. You immediately enter into a relaxed atmosphere. We will definitely be back...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Nathan S
Gesin met klein kinders
5.0
Excellent, will be back! The location of The Beloofde Land can't be better, pitched on the edge of the cliff with breathtaking views su...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Marlize V
Gesin met klein kinders
5.0
An outstanding place! Die Beloofde Land is an absolutely wonderful place. It is a beautiful house with everything to make your stay far...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Morne D
Saam met lewensmaat
5.0
Week se wegbreek om van stadslewe weg te kom! Dit was 'n besondere kuiertjie! Dit was regtig 'n aangename ondervinding en vriendelike gesigte wat jou ...
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Werner en Tia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Off the N9, Die Langkloof, Deel 14 Kliprivier Plaas, 40 km from Uniondale, 6460, Wes-Kaap
  • Gaste dink Die Beloofde Land het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 050
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 2 050
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the N9, Die Langkloof, Deel 14 Kliprivier Plaas, 40 km from Uniondale, 6460, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA89ce81f4a74a32779eb3f01bbb79953563cf929925a4fd6f9818c49149a9dccd55d04b2695201b6c9916e3e85f3f94fcca27?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 050 per nag (plek vir 2) 42 5 1 5 Off the N9 Die Langkloof, Deel 14 Kliprivier Plaas 6460 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.787748733361 23.083063775015
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang