Successfully reported
+28

Die Blokhuis

  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Geelbeksbrug Farm, Off the N1, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 044 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Die Blokhuis is op die Geelbeksbrug-plaas geleë wat 'n skaap- en olyfplaas in die Klein-Karoo is en dis langs die N1, 12 km vanaf Laingsburg. Die Blokhuis is in 1901 gebou en het 30 soldate gehuisves wat die staaltreinbrug gedurende die Anglo-Boereoorlog beskerm het. Dit is nou 'n Nasionale Monument.

Verblyf word in 2 selfsorgeenhede aangebied en hulle bied 'n stil en rustige wegbreek vir diegene wat van die besige stad wil ontsnap of vir reisigers wat wil oornag. Die Wittebrood-suite bied slaapplek aan 3 gaste en die Groot Huis is 'n ou plaashuis wat slaapplek aan 6 gaste bied. Elke eenheid het 'n yskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met OpenView-kanale. Elke eenheid het ook 'n kaggel vir koue Karoonagte en buitebraaigeriewe.

Die plaas is in Aubrey en Debbie Jack se besit en hulle seun Dane help met die daaglikse bestuur van die plaas. Gaste kan daar sterrekyk en voëlkykers sal mal wees oor die meer as 37 spesies voëls wat al op die plaas gesien is.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

3.6/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Goed

Netheid
3.7
Ligging
3.6
Waarde vir geld
3.1
Diens
3.7
Veiligheid
3.9
Gaste se hoogtepunte
Jacques B
5.0
Uitstekend. Definitief een van die lekkerste wegbreek plekke as jy net wil wegkom van die stad. Gasheer was baie vriendelik en kon my hond saamvat wat...
Sien meer
Mrt 2025
Anja H
5.0
Safe, secure, everything you need and very friendly staff. It has everything you need and you feel very safe there.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024
Willem W
Saam met lewensmaat
4.6
Alles mooi skoon en netjies en die gasvrou is baie goed. Baie lekker gebly. Dit was 'n koue Karoonag, maar ons het warm water gehad, asook 'n warm bed...
Sien meer
Jun 2024
Adri V
Gesin met tieners
4.4
Unieke ondervinding. Baie vriendelike en hulpvaardige diens.
Feb 2024
Christine M
Saam met lewensmaat
4.2
All you need for an overnight stay. Pleasant, quaint old plaashuisie and surrounds in need of some TLC. We stayed in the smaller place....
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.6/5

Aubrey Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Geelbeksbrug Farm, Off the N1, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
  • Gaste dink Die Blokhuis het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 044
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 044
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 044
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Geelbeksbrug Farm, Off the N1, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa3845c404f8341ee544b083e8cb300bd85007c05b2a30181444c47040fe7fe5b01f53a7034e8faf7fd86ec88972049cce959?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 044 per nag, vir 2 mense 27 5 1 4 Geelbeksbrug Farm Off the N1 6900 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.1766787 20.9882792
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang