Die Blou Huis
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 30 Gardenia Street, Heldervue, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
- Vanaf R3 400 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Die Blou Huis is 'n pragtige vakansiehuis in Heldervue, Somerset-Wes, wat slaapplek aan 8 gaste bied. Dit is ideaal vir 'n groot gesin of 'n groep vriende.
Die hoofslaapkamer het 2 dubbelbeddens, terwyl die tweede en derde slaapkamer elk 1 dubbelbed het. Die badkamers het 'n bad, stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is vir selfsorg toegerus en het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas met 'n ysmaker, mikrogolf, asook eetgerei en breekware. Die sitarea het 'n L-vormige rusbank, 'n klavier en 'n TV. Die eetarea het 'n etenstafel waar gaste maaltye saam kan geniet.
Die eiendom het 'n klimraam en trampolien in die agterplaas vir klein kinders. Gaste kan skemerkelkies op die stoep geniet. Verder is daar 'n onderdakstoep in die agterplaas met 'n ingeboude braai, wat die ideale plek is vir rustig saam kuier.
Die verblyf is naby die N2 en R44 geleë en bied maklike toegang tot die middestad, Kaapstand Internationale Lughawe, die see en die Kaapse Wynlande.
Let asb. op dat daar 'n permanente inwoner in 'n woonstel teenaan die huis woon. Geen spasies word gedeel nie.
Kamer-opset
Slaapkamer
2 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Lisel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 30 Gardenia Street, Heldervue, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
- Gaste dink Die Blou Huis het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 30 Gardenia Street, Heldervue, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang