Die Blou Huisie
Kry 15% af op alle besprekings wat 4 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 28 Boulder Street, Leisure Crest, Port Edward, 4278, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R1 100R935 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Die Blou Huisie is in Glenmore, Port Edward, aan die Suidkus van KwaZulu Natal geleë. Dit bied gehalteverblyf vir 'n gesin of groep vriende. Dit is binne maklike bereik vanaf die strand, winkels, restaurante en besienswaardighede.
Die strandhuis beskik oor 2 slaapkamers en kan tot 6 gaste op 'n slag akkommodeer. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed. Daar is 2 enkelbeddens in die leefarea, ideaal vir kinders. Die badkamer is toegerus met 'n stort, bad, toilet en wasbak.
Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Skoonmaak- en wasgoeddienste is beskikbaar teen R200 per dag.
Die sitkamer het gemaklike rusbanke en daar is 'n eetarea met oorgenoeg sitplek waar gaste hul maaltye saam kan geniet.
Daar is lieflike braaigeriewe beskikbaar vir gaste se gebruik tydens hul verblyf. Die erf is omhein en gaste is welkom om hul troeteldiere saam te bring. Die patio het 'n lieflike uitsig oor die see.
Gaste kry parkeerplek op die perseel.
Walvisse en dolfyne kan vanaf die patio gesien word gedurende die motte van Mei tot November.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Mia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 31
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 28 Boulder Street, Leisure Crest, Port Edward, 4278, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Die Blou Huisie het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 28 Boulder Street, Leisure Crest, Port Edward, 4278, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang