Successfully reported

Die Boer en Die Belg

Kampeer/karavaan

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 182 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Rina K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Hemels, stilte, baie lekker. Privaat boskamp is fantasties, geen krag nie en dis die lekkerste deel van alles. Love die plek net te veel. Sal dit 100% aanbeveel vir mense wat lief is vir die bosveld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kristel
Die Boer en Die Belg
Hartelik dank. Ons waardeer dit baie. Die Boer en die Belg-span

Maria K
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Worth my money. It was amazing, thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fransa Z
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Hier vind jy jouself weer in die stilte van die natuur. Wat 'n heerlike plaas. Ons het so lekker gerus en het alles gehad wat nodig was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kristel
Die Boer en Die Belg
Hartelik dank. Waardeer baie.

Leni V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

So good. Wonderful, the hot tub was a bonus.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thys R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Uitstekende geriewe, rustig, perfekte gashere en diens. Ons het baie lekker gebly, ons kom beslis weer! Lekker kampterrein, bosuitsigte, lekker groot staanplekke, meestal onder bome, badkamergeriewe baie skoon en netjies, gashere en personeel vriendelik, hulpvaardig en professioneel. Baie dankie vir 'n heerlike naweek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Pragtige, rustige omgewing. Baie hulpvaardig en vriendelik! Het ons tegemoet gekom nadat ek verkeerd geboek het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerda G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Sal weer teruggaan. Hulle is vriendelik en hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zelda B
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Pleasant, peaceful, safe. I stayed at the Private Bush Camp and what a pleasant experience. It's a beautiful campsite. Staff came to clean the boma private ablution and even assisted me in starting the Kol-Kol hot tub. Die Boer en die Belg will see me again soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thys R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Dit was lekker rustig en dit is lekker om in die veld te gaan stap. Ons het gekamp. Kamp perseel gras, skoon, ablusies skoon, braaigeriewe goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Ons het net oorgeslaap en vroeg in die pad gewees, maar was baie lekker en netjies. Baie lekker en rustige omgewing. Kon ongelukkig nie die volle potensiaal van die plaas benut nie agv die tyd wat ons kon spandeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Kristel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 182

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 125 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Andante Access Road, Mookgopong, 0825, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAgLR6ko5CL60iaYrPIdj3P2GlKIxMR2oXCIAjhkATToDD4PkIQf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag, vir 2 mense 182 5 1 5 Andante Access Road Mookgopong 0825 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 12:00 -24.450958632965 28.704416155815

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang