Successfully reported
+191

Die Boer en Die Belg

Kampeer/karavaan
  • Kapasiteit: 125 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Andante Access Road, Mookgopong, 0825, Limpopo
  • Vanaf R400 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Die Boer en Die Belg is in die pragtige Waterberg Bosveld naby Naboomspruit in 'n malariavrye area van die Limpopo Provinsie geleë. Slegs 90 minute se ry vanaf Pretoria op die N1, bied die wildplaas 'n onvergeetlike smaak van die Afrika Bosveld.

Verblyf word gebied in rondawel tipe chalets of in die karavaanpark en kampeerterrein. Kom ontspan in ons ten volle toegeruste 2, 4 of 6-bed, selfsorg, lugversorgde rondawels, met privaat braaigeriewe en 'n gemeenskaplike swembad.

Die Plaas het 'n pragtige nuwe geleentheid vir troues, verjaarsdae, jaareindfunksies en musiekvertonings.

Daar is ook 'n 6 hektaar oop bosveld wat blykbaar die ontmoetingsplek van meeste van die spesies bokke in die laatmiddag is. Die blouwildebye, koedoes, sebras, rooibokke en blesbokke, en soms njalas, kan gesien word wat lui rondloop en wei op die welige gras op hierdie oop veld soos die son sak.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Troeteldiere op versoek
Grondpad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 182 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Rina K
Saam met lewensmaat
5.0
Hemels, stilte, baie lekker. Privaat boskamp is fantasties, geen krag nie en dis die lekkerste deel van alles. Love die plek net te veel. Sal dit 100%...
Sien meer
Sep 2025
Maria K
Saam met vriende
5.0
Worth my money. It was amazing, thank you.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Fransa Z
Saam met lewensmaat
5.0
Hier vind jy jouself weer in die stilte van die natuur. Wat 'n heerlike plaas. Ons het so lekker gerus en het alles gehad wat nodig was.
Sep 2025
Leni V
Saam met lewensmaat
5.0
So good. Wonderful, the hot tub was a bonus.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Thys R
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekende geriewe, rustig, perfekte gashere en diens. Ons het baie lekker gebly, ons kom beslis weer! Lekker kampterrein, bosuitsigte, lekker groot ...
Sien meer
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Kristel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 182

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Andante Access Road, Mookgopong, 0825, Limpopo
  • Gaste dink Die Boer en Die Belg het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 125 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Andante Access Road, Mookgopong, 0825, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAgLR6ko5CL60iaYrPIdj3P2GlKIxMR2oXCIAjhkATToDD4PkIQf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag, vir 2 mense 182 5 1 5 Andante Access Road Mookgopong 0825 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 12:00 -24.450958632965 28.704416155815

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang