Successfully reported
+10

Die Boord Accommodation

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Voortrekker Street, Wolseley, 6830, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Die Boord Accommodation is tussen die Witzenberge, ongeveer 2 km buite Wolseley geleë.

Elke kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed, 'n slaapkamer met 2 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n toilet, wasbak, stort en handdoeke. Daar is gratis WiFi in albei eenhede.

Elke kothuis het sy eie kombuisie en leefarea met 'n yskas, mikrogolfoond, ketel, eetgerei en breekware, sowel as 'n ingeboude braai op die onderdakstoep.

Albei kothuise bied uitsigte oor die rustige plattelandse natuurskoon en is langs 'n skilderagtige dam geleë.

Die kothuise is stapafstand vanaf die restaurant op die perseel, sowel as Die Boord-plaasstal wat vol plaaslike, vars produkte, lekker koffie en verskillende boetiekwyne is.

Ontsnap uit die gedruis van 'n alledaagse roetine en kom steek 'n vuur aan, lees 'n boek en drink 'n drankie met 'n uitsig om oor huis toe te skryf.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 47 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Simondre S
Saam met lewensmaat
5.0
Was baie lekker, het dit baie geniet. Het baie lekker gebly, het dit baie geniet. Sal Die Boord oor en oor kies, dis die beste plek om te wees. Baie d...
Sien meer
Aug 2025
Letessa D
5.0
Tranquilising. Very nice place for a family just to relax or a weekend getaway with the kids. Peaceful and quiet, away from the city no...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Erica T
Saam met vriende
5.0
Ek dink daai ganse is opgelei om ons te groet en te vermaak dit was awesome. Ond het n fantastiese naweek gehad en net die feit dat ons kon later die ...
Sien meer
Mei 2025
Monica T
Saam met vriende
5.0
Rustig, veilig, netjies. Rustige omgewing, kind het ganse op dam en rondom kothuis geniet. Veilig en lekker gekuier.
Sep 2024
Adalein M
Gesin met klein kinders
5.0
Ingerig, mooi, netjies, prakties en billik. Ongelooflike lekker ingerigte woonstelle, vir kragonderbrekings ook. Pragtige uitsig. Ons het heerlik daar...
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Hennie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 47

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Voortrekker Street, Wolseley, 6830, Wes-Kaap
  • Gaste dink Die Boord Accommodation het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Voortrekker Street, Wolseley, 6830, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8469149e13a9de952f01678bec1c922e906673f5da281a6fae3cf9815a623621f1dd170135ed11428022bb84088393273812?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4) 47 5 1 5 Voortrekker Street Wolseley 6830 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.43646 19.20003
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang