Successfully reported

Die Braaihuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Hilda S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Everything you need with an amazing view, walk to the beach and restaurants, awesome. Our 4th stay and love the venue.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charl G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Vyf ster - Kan nie ophou kuier en braai nie. 10/10. Parkeer jou kar veilig in toesluitmotorhuis en stap na strand, restaurante en winkels. Awesome leefhuis met alles. Moderne deure maak oop op groot stoep en uitsig. Jy kan nie ophou kuier en braai nie. Sal beslis weer gaan as ons kans kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adriaan E
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Die geriewe was uitstekend. Alles was puik. Die diens was vriendelik en die ligging is perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize D
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jul 2025

Baie lekker gebly. Kan die huis beslis aanbeveel. Baie aangename verblyf. Gerieflik en goed toegerus. Binnebraai met glas skuifdeure was 'n groot bonus tydens winderige en reënweer. Veilige parkering vir 2 motors in dubbel motorhuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sonia D
Kort verblyf
4.8
Apr 2025

Ons het 'n genotvolle tyd gehad. Die Braaihuis is goed geleë, prakties en skoon. Ons het baie lekker gebly. Die Braaihuis is wonderlik geleë met die mooiste uitsig. En daar is 'n heerlike braai-area om die uitsig te geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Wagieda S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Aug 2024

Spectacular view in a large, comfortable family home. Lovely, cosy home. Perfect for families looking for an indoor winter break. We will surely be back soon. Thank you for your friendliness and professionalism.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf
4.2
Jun 2024

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Hilda S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2023

Fantastic view, great service. We have now twice stayed here and will definitely visit again. Great accommodation, highly recommend it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hilda S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2023

Lovely view, fantastic entertainment area. The view and fantastic braai make this house an entertainer's dream location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Verdun M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

Fantasties en die huis is uitstekend geleë. Skoon en goed toegerus. Alles was in plek en uitstekende diens. Het braai-area met stoep baie geniet. Ligging is vyfster.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Juanita Geverifieer

Eiendomme 37

Resensies 127

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 2 852
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 852
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 852
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 90 Miller street, Gordons Bay, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA49fca1cac39ddb8cb5a09038a92afd374c9f34d20a2c48e2c609ee8ba9e38ab265b2446b20b975148eb16e9bce63e850f816?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 852 per nag (plek vir 6) 17 5 1 5 90 Miller street Gordons Bay 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.16143 18.86815

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang