Die Buitekamer
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Soutpansvlakte, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Die Buitekamer is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid op 'n prentjiemooi plaas, slegs 19 km vanaf Bredasdorp, waarvan ongeveer 10 km grondpad is.
Die eenslaapkamer-eenheid is op die eienaar se eiendom geleë, maar is heeltemal apart van die hoofhuis. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer is toegerus met 'n stort.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tweeplaatstoof, ketel en basiese gereedskap. Gaste kan 'n braai geniet en buite die eenheid ontspan.
Besienswaardighede in die omgewing sluit in natuurreservate (De Hoop), museums, historiese geboue, gholfbane in Bredasdorp, bergfietsroetes en kuriowinkels.
Die Buitekamer is trots om een van die eerste plase in die omgewing te wees wat volledig sonkrag-aangedrewe is.
Kamer-opset
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Theonie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Soutpansvlakte, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
- Gaste dink Die Buitekamer het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Soutpansvlakte, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang