Successfully reported
+36

Die Bult Plaas Guesthouse

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Perseel 1519, Main Road, Marchand, 8873, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Die Bult Plaas is naby die dorpie Marchand in die Noordelike Provinsie geleë.

Gaste kan in die hoofhuis of in 'n selfsorg-eenheid tuisgaan. Die hoofhuis het slaapplek vir 6 gaste en het 3 slaapkamers met en suite-badkamers en 'n volledig toegeruste kombuis. Die eerste en tweede slaapkamers het koninggrootte-beddens en die derde kamer het 2 driekwartbeddens. Die kombuis het 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, broodmasjien, ketel en kooktoebehore. Ander geriewe in die huis sluit lugversorging, 'n TV en DStv in elke kamer en 'n kaggel in.

Die selfsorg-eenheid is losstaande van die hoofhuis. Dit het 2 slaapkamers met en suite-badkamers en 'n goed toegeruste kombuis. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede het 2 driekwartbeddens. Die kombuis het 'n yskas, mikrogolfoond, stoof, oond, ketel en kooktoebehore. Die sitkamer het DStv en TV wat ingesluit is.

Ander geriewe op die perseel sluit 'n gemeenskaplike swembad, braai-area en veilige parkeerplek in. Die swembad is nie geskik vir kleiner kinders sonder swemveilige items of ouertoesig nie omdat dit nie omhein of bedek is nie.

Die Bult Plaas Guesthouse het nie 'n kantoor op die perseel nie. Gaste kan gerus die eienaar skakel enige tyd tydens die verblyf.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.5
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Nicolene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Perseel 1519, Main Road, Marchand, 8873, Noord-Kaap
  • Gaste dink Die Bult Plaas Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Perseel 1519, Main Road, Marchand, 8873, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIxZjA0YzllLWY1NzQtNGViMS04YzkzLWMxN2EzYzMxNzcyNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 Perseel 1519 Main Road 8873 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -28.7153 20.4925
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang