Successfully reported

Die C Skulp

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Johanna W
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Veilig oornag-rusplek. Ons het net 'n veilige oornagplek gesoek en dit is uitstekend daarvoor. Die gedeelte badkamer kan dalk 'n probleem wees vir sommige gaste, maar gelukkig was ons al wie daar oorgebly het die nag. Baie lekker sentraal en naby alles. Baie vriendelike gasvroue.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ernst V
1 nag
5.0
Aug 2025

Skoon, netjies en uitstekende waarde vir geld. Dit was heerlik om te sien en te hoor deur die nag!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anne V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Ontvangs uitstekend, heerlike nagrus in 'n snoesige bed geniet. Was die moeite werd, sal enige tyd weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Ongelooflike goeie ligging en vriendelike mense. Ongelooflike goeie ligging. Baie vriendelik ontvang. Netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barend E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Lekker gebly. Veilig en naby aan alles wat nodig is. Vriendelike ontvangs. Skoon en lekker ruim. Goeie ligging. Sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre M
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Goeie prys, goeie ligging. Ja, baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette R
1 nag
5.0
Mrt 2025

Sal definitief weer oorbly. Veilig, gerieflik en gasvry, loopafstand van restaurante en winkels.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janine V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Wonderlik. Fantastiese gasvrou. Heerlik geslaap. Baie skoon en veilig. Loopafstand van die see en restaurant. Sal baie graag weer van haar gasvryheid wil gebruikmaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Edmond D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Our break was a welcome delight. It was very comfortable, pleasant and a home away from home. We always felt safe and relaxed. We would visit the area again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theo F
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Puik. Baie lekker en definitief waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 960
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 960
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 960
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 17 Paardekraal Road, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAiO6JnMGwdplzigMfMs6UwcH8pDTpX2yG5RkBHZ2xX7k1c3bl5Y?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R960 per nag, vir 2 mense 32 5 1 5 17 Paardekraal Road Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -34.129047468795 22.116006652779

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang