Successfully reported
+31

Die C Skulp

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 17 Paardekraal Road, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Vanaf R960 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Die C Skulp is in Hartenbos geleë, 100 m van die waterpark en seefront-winkelsentrum af. Dit bied gehalte-verblyf aan vakansiegangers.

Die verblyf beskik oor 4 slaapkamers wat elkeen slaapplek vir 2 gaste het. Daar is 1 slaapkamer met 'n privaat badkamer en 3 slaapkamers wat 1 badkamer deel.

Die gastehuis het 'n ruim sitkamer met 'n gemaklike sitplek en 'n TV met DStv.

Die gemeenskaplike kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek.

Die huis is ook beskikbaar om as geheel deur 'n familie of groep vriende gehuur te word.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Johanna W
Saam met vriende
5.0
Veilig oornag-rusplek. Ons het net 'n veilige oornagplek gesoek en dit is uitstekend daarvoor. Die gedeelte badkamer kan dalk 'n probleem wees vir som...
Sien meer
Sep 2025
Ernst V
5.0
Skoon, netjies en uitstekende waarde vir geld. Dit was heerlik om te sien en te hoor deur die nag!
Aug 2025
Anne V
Saam met lewensmaat
5.0
Ontvangs uitstekend, heerlike nagrus in 'n snoesige bed geniet. Was die moeite werd, sal enige tyd weer gaan.
Jun 2025
Sonja L
Saam met vriende
5.0
Ongelooflike goeie ligging en vriendelike mense. Ongelooflike goeie ligging. Baie vriendelik ontvang. Netjies en skoon.
Mei 2025
Barend E
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker gebly. Veilig en naby aan alles wat nodig is. Vriendelike ontvangs. Skoon en lekker ruim. Goeie ligging. Sal weer daar bly.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 17 Paardekraal Road, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Die C Skulp het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 960
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 960
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 960
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 17 Paardekraal Road, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAiO6JnMGwdplzigMfMs6UwcH8pDTpX2yG5RkBHZ2xX7k1c3bl5Y?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R960 per nag, vir 2 mense 32 5 1 5 17 Paardekraal Road Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -34.129047468795 22.116006652779

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang