Successfully reported

Die Candle Cottage @ Keurkloof Valley Farm

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Albie C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Absoluut heerlik. Die Candle Cottage is jou plek om te oornag as jy van die buitelewe en natuur hou. Heerlik gebly met 'n baie vriendelike eienaar wat ons alles van die eenheid vertel het. Alles wat jy nodig het vir self-catering met 'n braaier as jy wil braai. Was heerlik om met die gesels van voëltjies in jou ore wakker te word. Ons sal beslis weer hier oornag as ons Kaap se kant toe kom. Ons klein hondjie was ook welkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martie F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Rustic mooie cottage in die mooiste natuur omgewing! Die cottage is die beste! Pragtig en cosy ingerig met alles wat jy kan nodig hê. Daar is regtig moeite gedoen om die blyplek 'n unieke ervaring te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lourens L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Fantastic value for money. Lovely location for an overnight stay or a short farm holiday. Friendly hosts, very considerate, and a very clean cottage.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brian W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Peaceful & friendly. We overnighted with a puppy, the owners are very helpful and friendly, and the accommodation was really good. I would recommend it to anyone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melissa B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Asemrowend en knus! Wat 'n fantastiese klein 'gem' so tussen die heuwels van die Karoo. Ons het dit ongelooflik baie geniet en sal dit vir seker aanbeveel. Ons kon ons 2 rescue-honde saamvat en daar was selfs posies vir bergklim stapoetes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christel
Die Candle Cottage @ Keurkloof Valley Farm
Dankie, ons sien uit om julle weer te sien.

Dorothy L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Heerlike, rustige wegbreek was goed vir liggaam en siel! We enjoyed a great two nights' stay, so relaxing. Beautiful and clean fully equipped cottage. Everything you need is there. Enjoyed the walking trails. Love their organic products they produce and sell. Very friendly and professional hosts. Highly recommended. Will definitely visit again soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leinadu A
1 nag
4.8
Aug 2025

Die gasvryheid is onmeetbaar. Alles wat mens nodig het om gerieflik te kan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Alida M
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2025

N aangename verrassing met stilte en rustigheid. Baie vriendelik ontvang, goed toegeruste, knus eenheid, absolute rus en vrede na 'n lang reis. Pragtige natuur en wandelpaadjies. 'N stukkie grondpad, maar rybaar met 'n kleiner sedanmotor. 'N klein juweel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Riaan V
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Sep 2025

Die rustigheid en natuur is wonderlik. Wat 'n lekker experience, ek sal vir seker weer daar bly. Die stap na die uitkykpunt vir oggend koffie is vir seker die moeite werd. Personeel is baie vriendelik. Die eetgerei, borde en bakke is op 'n ander vlak. Beter as in baie self-catering plekke.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Christel Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 9 maande

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N9, Farm Gorgida Portion 4, Uniondale, 6460, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcd1d51ca3a22c2d1117942b904ab692b9ed1e09534b47bc3f209903d297819326295b70e03000d6464688bb4e1774d77c1a6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 N9 Farm Gorgida Portion 4 6460 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.416686477093 23.324808581233
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang