Successfully reported
+16

Die Dam Huis

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 189 Immelman Street, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Die Dam Huis is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis in Nieu-Bethesda-omgewing. Hierdie knus kothuis kan 'n goeie opsie wees vir 'n klein gesin wat wil wegbreek van die stad se gewoel.

Dié kothuis bied gerieflike slaapplek vir 4 gaste op 'n slag en beskik oor 'n slaapkamer met 'n badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne word voorsien; gaste moet egter hul eie handdoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuisstoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n wasmasjien. Van die kombuis af lei 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die sitkamer het 'n dubbelslaapbank en leefarea spog met lieflike hoë plafonne.

Buite is daar lieflike onderdakstoep wat lei na 'n uitgestrekte tuinruimte en ingeboude braai. Dit is 'n wonderlike plek vir 'n skemerkelkie terwyl vuur brand en die berguitsigte bewonder.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Giya M
Gesin met klein kinders
5.0
Perfect place to enjoy Nieu Bethesda. Such a great place with everything you need. It was peaceful and inviting. So close to everything...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Audrey W
Saam met vriende
5.0
Beautiful, uncluttered and peaceful. I didn't want to leave. My friend and I were in Nieu Bethesda for Stoep Tasting. We parked at the ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Bapsi K
Gesin met tieners
5.0
Heerlik gekuier. Huis het alles wat mens nodig het! Pragtig skoon en netjies.
Jan 2025
Ruan V
Gesin met tieners
5.0
Gerieflik en skoon. Baie skoon en gerieflik. Baie goeie diens.
Des 2024
Elsje A
Gesin met klein kinders
5.0
Netjies en als wat mens benodig vir 'n heerlike kuier. Heerlik gekuier met 'n goeie gasheer!
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ernest Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 189 Immelman Street, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
  • Gaste dink Die Dam Huis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 189 Immelman Street, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd00d13c909ac4714fe114badd97d8192a97fa86bd81fa9adc78fae19767e1e5fe0d3ddceda9ee8966af61e4c4d9002c680da?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4) 11 5 1 5 189 Immelman Street Nieu-Bethesda 6286 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -31.862089508216 24.553810806796

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang