Die Dampondok
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Groenhoek Farm, Zastron, 9950, Vrystaat
- Vanaf R1 350 per nag, vir 5 mense
Beskrywing
Dampondok bied selfsorgverblyf 11 km vanaf Zastron en kyk uit oor 'n pragtige dam en berge. Dit is jou ideale wegbreek van alledaagse take en die perfekte tyd om saam met familie, vriende en jou lewensmaat deur te bring.
Hierdie goed ingerigte kothuis bestaan uit 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n oopplan-area met 1 dubbelbed en 'n enkelbed. Daar is 'n gesinsbadkamer met 2 storte. Die kombuis is toegerus met 'n Dover-stoof wat die ketel aan die kook hou en warmte gee gedurende die winter, sowel as 'n mikrogolfoond en yskas. Die sitkamer bied gemaklike rusbanke.
Buite sal jy 'n braai-area vind om die ontspannende omgewing te komplementeer.
'n Staproete is beskikbaar met 'n verskeidenheid voëlspesies om dop te hou vir natuurliefhebbers.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Bronwyn Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 71
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Groenhoek Farm, Zastron, 9950, Vrystaat
- Gaste dink Die Dampondok het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Groenhoek Farm, Zastron, 9950, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang