Successfully reported
+152

Die Hantam Huis

Gastehuis
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 63 Water Street, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
  • Vanaf R950 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Die Hantam Huis is in Calvinia, halfpad tussen Kaapstad en Upington op pad na die Kgalagadi geleë. Die gastehuis bied die ideale verblyf vir sakereisigers en vakansiegangers, sowel as vir gesinne.

Verblyf word in 12 slaapkamers aangebied wat slaapplek vir 26 gaste bied. Die hoofhuis het 3 slaapkamers: Bruidskamer, Elsa and Stoepkamer. Die Bruidskamer het slaapplek vir 2 gaste, Elsa en Stoepkamer het elkeen slaapplek vir 3 gaste. Die Bruidskamer en Elsa maak van 'n gemeenskaplike kombuis gebruik. Daar is 2 kamers langs die hoofhuis: Buitekamer en Oom Pollie. Albei kamers het slaapplek vir 2 gaste.

Daar is 4 nagmaalkamers: Sorgenfrei, Hough en Erda het almal dubbelbeddens en en suite-badkamers met storte. Moolman het 'n koninggrootte-bed met 'n en suite-stort.

Die 2 moderne woonstelle, Lizzie en Piet het elkeen slaapplek vir 2 gaste en hulle eie braai-areas. Die Knegte-kamer is 'n pragtige kamer met slaapplek vir 2 gaste, olielampe, 'n kaggel en 'n en suite-badkamer.

Al die kamers het lugversorging en WiFi, behalwe Knegte-kamer wat nie lugversorging het nie.

Gaste het toegang tot parkeerplek op die perseel.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Erika L
Saam met vriende
5.0
Was baie aangenaam en beveel dit aan. Ons het baie lekker gekuier. Almal het ons vriendelik ontvang en uit hul pad gegaan om ons behoeftes te akkommod...
Sien meer
Okt 2025
Helena B
5.0
Was net oornag en ek kon weer hier oorbly voor ek terugry Bloemfontein toe. Absoluut heerlik. Ongelooflike gasvryheid en omgee. Ek beveel die plek ste...
Sien meer
Sep 2025
Chris M
Saam met lewensmaat
5.0
Extremely pleasant. Clean, centrally located with a very friendly, helpful owner.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Olma V
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon, netjies en gerieflik. Baie lekker gebly, nie eers koud gekry nie.
Aug 2025
Albert V
5.0
Lekker gebly en lekker etes. Verblyf was baie gerieflik en die etes heerlik.
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Alta Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 51

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 63 Water Street, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
  • Gaste dink Die Hantam Huis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 63 Water Street, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe1efc4a556f1eeff1952699596abf9cc6843e7332712d97ed871aa10e36f1172026b1e363561856b51ec9ae0eea209caceb0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 63 Water Street Calvinia 8190 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.476184205904 19.769639231356

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang