Successfully reported

Die Dorpshuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 107 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Inge N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Rustig en gerieflik. Alles was skoon en netjies. Pragtige plekkie. Ons het so lekker daar gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Netjiese veilige skoon verblyf. Waarde vir geld. Dit is baie netjies en alles wat jy nodig het. Baie mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carina
Die Dorpshuis
Baie dankie, Danie, vir jou baie mooi terugvoer oor Die Dorpshuis GRT. Ons waardeer dit. Julle was ook wonderlike gaste wat enige tyd weer by ons kan kom bly. Ons is baie bly julle was tevrede en dat julle verblyf geniet het.

Gareth S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Lovely place that really defines what the rest of the town is about. We did not spend much time at the guesthouse, but the room was clean, quiet and really equipped with everything we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marleze B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2025

2 nagte gebly in die selfsorg eenhede. Was baie gelukkig met diens en netheid. Lekker geslaap, veilig, warm en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alta V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Rustige oase in pragtige eenheid. Heerlik gebly. Alles wat mens nodig het, was byderhand. Die eenheid is stil. Veilig vir voertuie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rykie D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Pragtig! Heerlik gebly, ek en my 3 kinders. Baie mooi, goed geleë en goeie waarde vir geld. Sal weer so maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carene J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Lieflike plek. Netjies en goed ingerig. Ons kon stap na restaurante. Pragtige plek. Baie goed ingerig. Baie goeie instruksies vir self-check-in. Goed geleë naby restaurante.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrit V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Ideale oornagverblyf. Lekker gebly. Alles wat nodig is, word voorsien. Kan aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Carina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 107

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 44 Donkin Street, Graaff Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa0dc0f3ca5bb09b508568cd84c167f3a455572fcae4254c5d65027039d4de6a87378f0dd5794763808835b58d0b24f9e0970?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 107 5 1 5 44 Donkin Street Graaff Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.255880653003 24.528713573016

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang