Successfully reported

Die Dorpshuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 69 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Nikita M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Charming Karoo house. We will definitely make use of this accommodation again. Great place for a weekend getaway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kelly P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Spacious and comfortable. Lovely spacious big house, the bedroom was comfortable and I liked the decor. It would have been nice to have WiFi available as we need to work whilst travelling. Our host was friendly on key handover. We had a comfortable stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynette R J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Beslis 'n besoek werd! Reis terug in tyd, pragtige dorpshuis uit vervloë dae. Beddegoed spierwit en kraakvars.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dawid S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Netjies en pragtig. Baie netjies en pragtige huis. Rustige omgewing en baie alles. Beveel beslis aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cara V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Restful and comfortable. Really lovely old style home Was a great stopover on the way to East London. Had aircon and fans, which was a lifesaver in the Aberdeen heat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barend S
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2025

Alle verwagtinge oortref met uitstekende waarde-vir-geld as met ander vergelyk. Ja, heelwat beter as wat advertering beloof het. Al die kommentaar in die gasteboek is net goed en getuig van uitstekende belewenis. As dit die gewone stergradering van SAToerisme sou gebruik, dan gee ek dit minstens die 4-ster akkommodasiegradering van die uitstekende geriewe met outydse karakter in die Dorpshuis. Al die ander blyplekke op ons blomme toer vanaf PE via Loeriesfontein, Niewoudtville en Vanrhynsdorp waar ons meer betaal het, was die beste gehalte en luukse geriewe en waarde-vir-geld. Byvoorbeeld met soetwyn by ontvangs, elektriese komberse, goeie beskuit met koffie-tee stasie, vuur aanstekers, hout, ysblokkies, TV, ens.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

David M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2025

Genotvol en waarde vir geld. Soos gewoonlik was alles van goeie gehalte. Baie dankie aan die eienaars vir 'n voortreflike verblyfplekkie vir reisigers, dit word baie waardeer.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jackeline M
1 nag Saam met vriende
4.4
Aug 2025

Heerlik geslaap. Dorpshuis is pragtig, netjies en goed ingerig. Hannelie is net ongelukkig baie ongeskik om mee te werk.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alida M
1 nag
4.2
Mrt 2025

Dankie, ek het lekker hier gebly. Hierdie was 'n hele huis wat netjies, skoon en gerieflik was. Veilige parkering is altyd 'n bonus.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Theuns S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Relaxing. Enjoyed our stay in a clean and neat home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Hannelie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 69

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 1 400
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Murray Street, Aberdeen, 6270, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf989822c4b526e13deaf594c6c9582786623646c486dc74226086008b1aa81a1e536abad8bf22062c3e5cd561a7aadd8bd26?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 4 mense 69 5 1 5 8 Murray Street Aberdeen 6270 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.474477412249 24.062600164435

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang