Successfully reported

Die Dorpshuis Self-catering

Selfsorg

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Goed

Netheid
3.9
Ligging
4.1
Waarde vir geld
3.6
Diens
4.1
Veiligheid
3.6
Paul R
1 nag
5.0
Apr 2025

Spacious and friendly - relaxed. Was really great - we have toured on bicycles from KZN, stayed in over 10 different places and this was one of the best. Hosts were very informative about any details that we needed to know.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lesley I
1 nag
4.4
Sep 2025

Convenient, comfortable, functional. Very comfortable, quiet, easily accessible. Has all that is needed for a good overnight stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Dora P
1 nag
4.4
Mrt 2025

Nice and friendly. We had a very good sleep.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

George E
1 nag Saam met vriende
4.0
Mrt 2024

Enjoyable stay. We had a lovely stay at Die Dorpshuis - all was catered for. Only blemish, no TV - do not advertise if you can't offer it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
3.8
Apr 2025

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Deidre K
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Jan 2025

Blyplek gemiddeld, terrein en swembad kort aandag. Redelik gebly, akkommodasie gemiddeld, terrein kort aandag.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Rene G
1 nag Saam met vriende
3.0
Feb 2025

Was bly ons het net een aand gebly. Nie juis nie. Selfsorg eenheid was vuil. Vol spinnerakke en daddy long legs onder en langs bed en in hoeke. Stank van 'n ou buite toilet was in kombuis area. Bed en beddegoed was wel reg en skoon, netjiese linne en kussings. Stortdeur en badkamerdeur van een kamer stukkend. Daar was wel 'n werkende aircon en skoon handdoeke in kamers, asook 'n yskassie in een kamer. Gordyne baie morsig, plek plek te lank en ander plek geen of te kort. Afgeskeepte blyplek. Buite sommige vensters en buite mure vol ou voëlmis. Hulle kon dit darem skoon gemaak het. Net een aand gebly, weet nie van res van gastekamers in hoofhuis nie, asook geen etes daar nie. Motor kon wel binne hek staan, maar lae mure en hek. So nie juis sekuriteit nie. Ons het nie enige voorval gehad nie. Swembadwater was skoon, maar gevlekte rand of alge was teenwoordig. Ons verstaan en aanvaar 'rustic', maar dis geen verskoning om vuil en vol spinnerakke te wees nie.

Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Joanita S
1 nag
2.6
Sep 2025

Teleurstellende ervaring - Nie soos geadverteer nie. Ek het onlangs akkommodasie bespreek via die webtuiste, vir my man, maar was ongelukkig met die akkurate voorstelling van die Dorpshuis. In die beskrywing word gemeld dat daar 'n restaurant op die perseel is, maar by aankoms was dit duidelik dat die restaurant nie operasioneel is nie. Dit het hom gedwing om haastig alternatiewe plekke te soek vir etes, wat ongerieflik was. Daar was ook 'n waterprobleem in die dorp, wat verstaanbaar is, maar die gasheer het geen moeite gedoen om 'n alternatiewe oplossing te bied nie—veral nie vir basiese geriewe soos die spoel van toilette nie. Hy kon ook nie stort nie, wat die verblyf verder ongemaklik gemaak het. Ek glo dat akkurate en eerlike beskrywings op die webtuiste belangrik is, sodat gaste weet wat om te verwag. Hierdie ervaring was teleurstellend, en ek hoop dat toekomstige gaste beter ingelig sal word.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Daniel Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 15

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Van Riebeek Street, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa54e91b8808ff07938bc900d692f3cb05bf53c60f3359d332e7a68e3d76540dac9241ac38800152daf87f0ff40950d57f84a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 8 5 1 4 4 Van Riebeek Street Calitzdorp 6660 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.5307504 21.6875804
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang