Successfully reported
+38

Die Eike

Gastehuis
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Corner of Slanghoek Road and Goudiniweg, Slanghoek Valley, Rawsonville, 6845, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Die Eike word omring deur wingerde en berge in Rawsonville en is 'n lieflike gastehuis in die Breederiviervallei.

Dié gastehuis bied 7 semi-selfsorg-eenhede met slaapplek vir tussen 2 en 4 gaste. Daar is 2 gesinskamers asook 5 dubbelkamers wat hul eie badkamergeriewe het met óf 'n bad óf 'n stort.

Elke kamer het gemaklike beddens en sluit 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met 'n volledige verskeidenheid DStv-kanale in. Toegang tot Wi-Fi is in sekere kamers beskikbaar.

Daar is 'n lieflike restaurant op die perseel waar gaste ontbyt, middagete en aandete kan geniet. Dié gastehuis bied 'n veilige en rustige omgewing, waar gaste deur die pragtige tuine kan stap of in die swembad kan ontspan. Die Eike word ook omring deur wynkelders en verskeie staproetes.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
Mooi uitsig
Vervoerdienste

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Marique P
Gesin met klein kinders
5.0
Kan aanbeveel vir enige iemand wat in die Rawsonville omgewing slaapplek nodig het. Dit was baie lekker! Pragtig skoon, rustig en veilig.
Jan 2025
Julia R
5.0
Refreshing. An unexpectedly beautiful and peaceful location. The setting is beautiful; the massive oak trees, views and birdsong make f...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024
Gerrit E
5.0
Goeie ligging, goeie waarde vir geld. Baie mooi omgewing, die blyplek was skoon en gemaklik met al die nodige geriewe.
Apr 2024
Marie V
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het baie lekker gebly. Baie lekker gebly daar. Die uitsig van kamer 3 se stoep is asemrowend mooi.
Mrt 2024
Karlien P
Gesin met klein kinders
4.8
Ons het so tuis gevoel, geniet dat almal Afrikaans praat! Pragtige plek, heerlike kos.
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Martelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Corner of Slanghoek Road and Goudiniweg, Slanghoek Valley, Rawsonville, 6845, Wes-Kaap
  • Gaste dink Die Eike het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Corner of Slanghoek Road and Goudiniweg, Slanghoek Valley, Rawsonville, 6845, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdb26073c51d132e7504f869142d4afa51ecc16477f8ec55e6b969c0c4fceb5b165375095cdf875adc8764170fdd5da457103?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 27 5 1 5 Corner of Slanghoek Road and Goudiniweg Slanghoek Valley 6845 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.670974720736 19.265668988228

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang