Successfully reported

Die Fijnbos

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Natasja G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Perfek. Baie lekker gebly by Fijnbos - sal beslis weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Die Fijnbos
Hallo Natasja. Baie dankie vir die goeie terugvoer. Ons is so bly julle het julle tyd by Die Fijnbos geniet. Julle is altyd welkom!

Andre Human V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Baie gerieflik en stylvol. Het dit vreeslik baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Irma F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Die plek is volledig toegerus en gerieflik. Uitstekende verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Die Fijnbos
Hallo Irma Ons is baie bly dat julle, julle tyd by Die Fijnbos geniet het. Ons hoop ons sien julle weer!

Hanlie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Netjies, skoon en 'n oog vir detail! Heerlik gebly! Beslis 'n oog vir detail, netheid en alles wat mens nodig het. Die beskuit was uit die boonste rakke - beslis 'n bederf. Mens kan sien netheid is prioriteit. Stapafstand van die strand is beslis 'n bonus. Net lieflik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Die Fijnbos
Dankie vir die wonderlike terugvoer! Dis altyd lekker om te hoor dat gaste hul verblyf geniet het. Ons waardeer jou ondersteuning en hoop om jou gou weer hier te hê.

Mandy B
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Awesome. Baie cosy, netjies en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Die Fijnbos
Baie dankie vir jou mooi woorde! Ons is so bly dat jy jou tyd hier geniet het en sien uit daarna om jou weer te verwelkom.

Juanita L
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Aug 2025

Klein en kompakt met alles wat nodig is beskikbaar. Heerlik gebly en alles was daar wat nodig is vir 'n naweek. Net jammer die WiFi kom en gaan, maar dit was nie so noodsaaklik nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Die Fijnbos
Baie dankie, Juanita. Dankie oor jou terugvoer oor die WiFi. Ons gaan verseker aandag daaraan verleen.

Ryan M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Peaceful and comfortable. Lovely, the area is peaceful out of season and feels extremely safe. The house is clean and well looked after, and for the first time ever, we had every amenity we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Uitstekend. Ons het baie lekker gebly. Sal definitief in die toekoms weer boek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martlie J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Finesse! Finesse en styl! Daar is soveel aandag aan detail gegee. Ons het heerlik gebly - sou dit permanent kon maak!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Die Fijnbos
Martlie, dis so lekker as ons hoor ons gaste het hulle tyd by ons geniet! Ons hoop ons sien julle weer!

Magdaleen M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

10/10. Baie netjies en skoon, sal dit enige tyd aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 29

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 1 700
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 700
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Seekat Street, Glentana, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA88d411dcae14aa161156a516f30a9bab75ae32fb93870b5c9c7880ce860763ee4514af1dfdb9b01afc84570ce6b26ca70bf3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 4) 27 5 1 5 3 Seekat Street Glentana 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -34.048507356672 22.313226526389
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang