Die Gewel Self-catering Guest House
Beskrywing
Die selfsorgeenheid het 'n privaat ingang en 'n onderdakstoep. Die kombuis is ten volle toegerus en daar is 'n etenstafel met sitplek vir 3 gaste. Die ruim slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer met komplimentêre toiletware en handdoeke. DStv en onderdakparkeerplek is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Huisreëls
Rook is verbode in die eenhede.
Troeteldiere is welkom.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié suite het 'n oopplan-uitleg, het slaapplek vir 2 volwassenes en beskik oor 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak, komplimentêre toiletware en handdoeke. Die suite se kombuisie is volledig toegerus met 'n mikrogolf, ketel, yskassie, tweeplaatstoof, broodrooster, koffie en tee. Die suites het ook lugversorging en platskerm-TV's met Netflix. Elke suite het 'n privaat onderdakstoep en ingang. Daar is onderdakparkeerplek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg of slegs kamer.
Huisreëls
Rook is verbode in die eenhede.
Troeteldiere is welkom.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie suite is geskik vir 1 volwassene en beskik oor 'n oopplan-uitleg, gemeubileer met 'n dubbelbed, 'n en suite-stort met 'n toilet en wasbak, gratis geriewe en handdoeke. Die suite het 'n volledig toegeruste kombuisie met 'n mikrogolfoond, ketel, 'n yskassie, tweeplaatstoof, broodrooster, en tee en koffie. Die suites het lugversorging en elkeen bevat 'n platskerm-TV met Netflix. Elke suite het sy eie ingang en 'n privaat onderdak-patio. Sowel as onderdakparkering.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg of slegs kamer.
Huisreëls
Rook is verbode in die eenhede.
Troeteldiere is welkom.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kothuis bestaan uit 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-leefarea en -kombuis, asook 'n sonkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte bed, 'n en suite-badkamer en lugversorging. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, 'n en suite-badkamer en lugversorging. Die kombuis is toegerus met 'n mikrogolfoond, 'n tweeplaatstoof, 'n yskas, breekware en eetgerei, en 'n tafel vir 4. Die leefarea het 'n rusbank en 'n muurgemonteerde TV met Netflix. In die sonkamer is 'n eetkamertafel vir 4. Daar is ook onderdakparkeerplek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Huisreëls
Rook is verbode in die eenhede.
Troeteldiere is welkom.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Postma Street, Venterburg, 9450, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang