Successfully reported
+18

The Goue Akker Guesthouse

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 268 Victoria Street, Vosburg, 8780, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

The Goue Akker Guesthouse is 'n bekoorlike gaste-eenheid wat in Vosburg in die Noord-Kaap geleë is. Hierdie gerieflike verblyf bied 'n verwelkomende toevlugsoord in die hartjie van die Karoo, ideaal vir reisigers wat op soek is na 'n rustige verblyf in 'n stil, landelike omgewing.

Dié eenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoof
slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Hulle deel die gebruik van 'n badkamer wat toegerus is met 'n stort, wasbak en toilet.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe en beskik oor 'n sentraal geleë etenstafel met stoele. Dit strek tot by die sitkamer, wat ingerig is met gemaklike sitplek en 'n knus kaggel.

Buite het gaste toegang tot sitplek en 'n Weber-braai, en die eenheid beskik oor 'n plonsdam waar gaste kan afkoel. Hierdie sonkrag-eenheid het kameras buite en kom met 'n alarmstelsel en beskik oor 'n gasgeiser.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Lugversorging
Volledige kombuis
Kaggel
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Dinti D
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was rustig, pragtig en uitstekend ingerig en smaakvol binne en buite. Die Goue Akker is pragtig, privaat en netjies en het 'n besondere atmosfeer!...
Sien meer
Okt 2025
Dries V
Saam met lewensmaat
5.0
Aangename verblyf wat weer besoek sal word. Vosburg het vir ons die ideale oorblybestemming geword in ons terugreis huistoe vanaf Pretoria na Langebaa...
Sien meer
Aug 2025
Annelie L
Saam met lewensmaat
5.0
Nice. Very pleasant. I will stay there again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Yolandi K
Gesin met tieners
5.0
Kort, net oornag maar dit was baie gerieflik en lekker. Netjies, veilig en alles wat nodig is, is daar. Baie lekker gebly. Sal net meer handdoeke besk...
Sien meer
Apr 2025
Steven D
Saam met vriende
4.6
Gemaklik en privaat. Plek is fantasties en gemaklik. Ek sal beslis weer daar oornag. Baie privaat en dankie vir julle gasvryheid.
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Martin Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 7 maande

Ligging

  • 268 Victoria Street, Vosburg, 8780, Noord-Kaap
  • Gaste dink The Goue Akker Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 268 Victoria Street, Vosburg, 8780, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6f4234b8e47f178c14bbc36da4b2c191c267e6eb0b3d4167446f540a7a0eb9c50a425647749f21198657208ba734afb9f697?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 268 Victoria Street Vosburg 8780 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.574845329199 22.878513356483
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang