Die Groen Koei Gastehuis
- Kapasiteit: 30 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 34 Moses Kotane Street, Bethal, 2310, Mpumalanga
- Vanaf R1 190 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Die Groen Koei Gastehuis is 2 ure se ry vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe op die N17-hoofroete wat na Swaziland, St. Lucia en die Noordkus lei.
Die gastehuis is in die hartjie van die Kosmosstreek in Bethal, Mpumalanga, geleë en spog met 20 en suite-kamers, elkeen met sy eie aardse dekor. Die meeste van die houtmeubels is plaaslik vervaardig. Daar is 11 enkelkamers, 5 deelkamers (elk met 2 enkelbeddens) en 4 dubbelkamers. Al die kamers is toegerus met DStv, ’n yskas en koffie- en teemaakgeriewe.
Hierdie Bethal-akkommodasie bied alles wat jy nodig het – ongeag of jy op vakansie- of sakereis is. Ontspan met die hoogste gehalte slaapplek en beddegoed. Twee van die badkamers het baddens en die ander storte. Al die kamers het ook rookareas buite. Wasgoed word daagliks gewas.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Marius Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 25
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 34 Moses Kotane Street, Bethal, 2310, Mpumalanga
- Gaste dink Die Groen Koei Gastehuis het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 30 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 34 Moses Kotane Street, Bethal, 2310, Mpumalanga
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang