Successfully reported

Die Groenhuis Guest House

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 67 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Tania V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Bederf jouself met hierdie besondere mooi gastehuis. Ongelooflike pragtige gastehuis. Ons gasvrou was uit die boonste rakke. Die huisie was baie smaakvol ingerig en die bed en beddegoed was baie luuks. Baie rustige omgewing - so 100 tot 200 m uit die hoofdorp wat opsigself 'n baie karaktervolle dorp is om te verken. Sal baie beslis aanbeveel en weer gebruik maak van die gastehuis. Die kommunikasie was deurgaans uitstekend en ons het baie waardevolle inligting ontvang van wat beskikbaar is in en om die dorp. Gaan oornag met 'n baie geruste hart - vir seker die moeite werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stuart S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

We'll be back! It's quiet. It's Karoo. It's Kwaaiet Karoo. A wonderful, peaceful stopover. Brilliant attention to detail, comfortable bed. Highly recommend this as an overnight or longer stop.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marieke S
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Het verryk huis toe gery! Heerlik gebly in die Karoo-wêreld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frits V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Een van die beste geheime van die N1! Ons het heerlik gebly! Philippolis is so 'n unieke, pragtige dorpie en Groenhuis Gastehuis is lieflik! Dis mooi, uniek, gerieflike matras met pragtige beddegoed. Ons kom definitief weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Pragtige, ruim eenheid, lekker gebly. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasja F
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2025

'Groen' Groen huis in Philippolis! Jens het dadelik kontak gemaak en ons laat weet Thembi sal ons ontvang. Met ons ontvangs het ons 'koeksister in die hand' na ons eenheid geloop. Veilige parkeering en solar - so geen kragonderbreking. Die dekor van elke kamer is uniek en pragtig. Die bed slaap heerlik en die warm stort en elektriese kombers is regtig 'n groot lekker. Genoeg komberse vir die koue winter. Selfsorg - daar is kombuisgoed, ketel en mikro-golf oond in die mooiste ou kas. Aangesien daar solar is, is daar nie lugreëling nie, maar ons het glad nie koud gekry nie. Gaan bly gerus daar, veral as jy 'n groot groep is - daar is plek vir groot families!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Arthur G
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Apr 2025

Dit was volgens verwagting. Sien sterre.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Paul M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Fantastic. It was a great experience - the peace and quiet and the townspeople were just so lovely and authentic - I will definitely visit again - bravo - another peaceful town from my bucket list.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Mooi verblyf. Tuin is goed versorg. Die windpomp gee karakter aan die plek. Die verblyf is "uitstaande".

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marilyn M
1 nag
5.0
Jan 2024

A wonderful oasis. It was amazing! Facilities fantastic! Staff so helpful and kind.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Jens Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 144

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Koksfontein Street, Philippolis, 9970, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa1135a30134655f5c8b5484b2a7931a4e40880716bb58baf98a65e9617dde30535d698136d8dbaf97f0409ba073ed1787fe2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 67 5 1 5 13 Koksfontein Street Philippolis 9970 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.257806515479 25.263309280287
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang