Successfully reported

Die Grofhuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Susan A
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Fantastiese verblyf, huis uitmuntend, en ons kon ontspan. Ons het heerlik ontspan in die mooiste verblyf nog. Dankie aan ons gasheer wat ons welkom laat voel het, en ten alle tye ons verblyf die beste nog gemaak het. Die huis is baie gerieflik, en die diertjie en voeltjies wat ons kom besoek het, was volop. Sal vir seker weer hier wil tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Colleen L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Well recommended. Absolutely amazing! The accommodation was perfect for our needs, the location was quiet, peaceful and secluded.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanja B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Skoon, netjies en lekker ingerigte huis. Die Grofhuis was baie lekker ingerig, skoon en netjies. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roelof D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Fantasties gewees. Baie lekker gebly, sal beslis weer by Grofhuis boek in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jen S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Wonderful, amazing, must stay! Most amazing stay! The house had every amenity advertised and more. There were constant animals coming to eat and drink. The service by the host was excellent. We can't wait to come back. A definite must stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elani
Die Grofhuis
Thank you Jen, we hope to see you again soon!

Gustav B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Comfortabel. Very neat perfect, lots of animals, extra feeding area for bird species.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elani
Die Grofhuis
Baie dankie, Gustav! Ons waardeer die positiewe kommentaar.

Rachel M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Alles hier is vyfster. Alles by Die Grofhuis was vyfster! Dis 'n gemaklike netjiese huis toegerus met alles wat mens nodig het. Die diere kom kuier saam van vroegoggend tot laat aand. Die diens wat ons van Alta en Rach gekry het, was ewe vyfster. Dankie Die Grofhuis, ons sal oor en oor weer daar bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elani
Die Grofhuis
Baie dankie, Rachel! Hoop om julle gou weer te sien!

Michael H
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Mrt 2024

Relaxing and enjoyable. Good location. A pleasure to see the animals, especially the bushbuck.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Louise S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Dit was amazing. Die Grofhuis is 'n baie lekker huisie om in te bly. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liesel D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2023

Vriende met klein kindertjies. Die Grofhuis se geriewe was alles wat ons verwag het en meer. Aircons in elke vertrek, 'n groot yskas en 'n groot vrieskas. Die kombuis het alles gehad wat ons benodig het. Braaigeriewe en stoepmeubels het die buitekuier baie aangenaam gemaak! Die diere kom by die stoep en swembad om uit jou hand te eet! Die slaapkamers en badkamers is groot en modern, met goeie beddens en beddegoed. Die huis is goed toegerus om die bobbejane uit te hou - alhoewel hulle steeds die stoep besoek het en skade aangerig het vir die eienaar. Ons het heerlik gekuier en sal beslis weer gaan! Dit is ongelooflik om die diere 'n paar tree van mens af te hê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elani Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 3468 Raasblaar Straat, Marloth Park, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7ba0e349d096e961868ed734f8e8814fe618afa174af635613eb5bfa9978bc666cfa70515634c549c5b162709035ea98add5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6) 10 5 1 5 3468 Raasblaar Straat Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -25.3392954 31.807749

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang